Verskil tussen weergawes van "Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag"

Verwysing
(Bygewerk)
(Verwysing)
}}
 
Die '''Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag''' (SANW) is die amptelike krygsmag van [[Suid-Afrika]]. Dit het in 1994 tot stand gekom as opvolger van die [[Suid-Afrikaanse Weermag]] (SAW). Dit sluit personeel en toerusting van die SAW en voormalige [[Bantoestan|tuislande]] in, asook personeel van voormalige guerrilla-magte van sekere politieke partye soos die [[ANC]] se [[Umkhonto we Sizwe]], die [[PAC]] se [[Azanian People's Liberation Army|APLA]] en die beskermingseenhede van die [[IFP]].<ref name="constitution-1993-224">{{cite web |url=http://www.info.gov.za/documents/constitution/93cons.htm#SECTION224 |title=Constitution of the Republic of South Africa Act 200 of 1993 (Section 224) |accessdate=2008-06-23 |year=1993 |publisher=South African Government |archive-url=https://web.archive.org/web/20080612100516/http://www.info.gov.za/documents/constitution/93cons.htm#SECTION224 |archive-date=12 Junie 2008 |url-status=live |df=dmy-all }}</ref>
 
== Geskiedenis ==
19 204

wysigings