Verskil tussen weergawes van "Iran"

24 grepe verwyder ,  3 maande gelede
k
Wysigings deur 84.81.217.126 teruggerol na laaste weergawe deur Turkmen
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Visuele teksverwerker
k (Wysigings deur 84.81.217.126 teruggerol na laaste weergawe deur Turkmen)
Etiket: Terugrol
}}
 
'''Iran''' of '''Perzië''' ([[Persies]]: Ирâн ایران‬, ''Irān'', [ʔiːˈɾɒːn], {{Audio|Fa-ir-Iran.ogg|luister}}), En officieel Koninklijke Staat vanamptelik die '''PerziëIslamitiese Republiek Iran''' (Ёмҳури-yеجمهوری Еслāми-yеاسلامی Ирāнایران, ''Jomhuri-ye Eslāmi-ye Irān'', {{Audio|Fa-ir-JEI (1).ogg|luister}}), is 'n [[land]] in die [[Midde-Ooste]], wat deur [[Azerbeidjan]], [[Armenië]] en [[Turkmenistan]] in die noorde, [[Pakistan]] en [[Afghanistan]] in die ooste en [[Turkye]] en [[Irak]] ([[Koerdistan]]) in die weste begrens word. Die land het vroeër in die Westerse lande as Persië bekendgestaan.
 
Met 'n oppervlakte van meer as 1,6 miljoen km² is Iran die 18de grootste land ter wêreld met 'n etnies diverse bevolking van 82 miljoen. Dit bevat 'n wye verskeidenheid landskapsvorme, maar bestaan oorwegend uit bergagtige landskappe en woestyne. So is dit juis die randstreke van Iran waar die grootste deel van die bevolking saamgetrek is en wat die grootste bydrae tot die land se bruto binnelandse produk lewer: