Verskil tussen weergawes van "Suid-Rhodesië"

k
geen wysigingsopsomming nie
(Fixed typo)
Etikette: Bydrae met mobiele program Selfoonbydrae
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
== Oorsprong van naam Rhodesië ==
Aanvanklik is na die gebied verwys as "South Zambezia", 'n verwysing na die [[Zambezirivier]], totdat die naam "Rhodesia" in 1895 in gebruik was. Dit was ter ere van [[Cecil Rhodes]], die Britse koningkryk-bouer en sleutelfiguur tydens die Britse uitbreiding na Suider-Afrika. In 1888 het Rhodes minerale regte van die magtigste plaaslike tradisionele leiers verkry deur verdrae soos die Rudd-konsessie en die Moffat-verdrag, wat deur koning [[Lobengula]] van die [[Ndebele (stam)|Ndebele-volk]] onderteken is. Die "Suid" is in 1898 vir die eerste keer gebruik en het in 1964 met die instelling van die Federasie van Rhodesië en Nyasaland verdwyn. "Rhodesië" het toe die naam van die land gebly tot die ontstaan van Zimbabwe-Rhodesië in 1979. Vanuit die Britse perspektief is die naam Suid-Rhodesië egter wettiglik gebruik tot 18 April 1980, toe die Republiek van Zimbabwe afgekondig is.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Bronne ==
* {{cite book |last=Blake |first=Robert |title=A History of Rhodesia |location=New York |publisher=Knopf |year=1978 |isbn=0-394-48068-6 |url-access=registration |url=https://archive.org/details/historyofrhodesi00blak }}
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{Commons-kategorie inlyn|Southern Rhodesia}}
 
{{Normdata}}
 
[[Kategorie:Voormalige Britse kolonies]]
[[Kategorie:Geskiedenis van Zimbabwe]]
27 791

wysigings