Verskil tussen weergawes van "Iran"

30 grepe verwyder ,  3 maande gelede
k
Wysigings deur 63.246.128.34 teruggerol na laaste weergawe deur SpesBona
(Iran gebruik hierdie nuwe vlag vanaf 16 Januarie 2020. Die tweede naam van Iran is Persië, so ek het dit bygevoeg)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Visuele teksverwerker
k (Wysigings deur 63.246.128.34 teruggerol na laaste weergawe deur SpesBona)
Etiket: Terugrol
|volle_naam = '''Islamitiese Republiek Iran'''
|algemene_naam = Iran
|beeld_vlag = Flag of Iran (1964–1980).svg
|beeld_wapen =Emblem of Iran (red).svg
|simbool_tipe = Seël
}}
 
'''Iran''' of '''Perzië''' ([[Persies]]: ‬ Ирāнایران‬, ''Irān'', [ʔiːˈɾɒːn], {{Audio|Fa-ir-Iran.ogg|luister}}), amptelik die '''Islamitiese Republiek Iran''' (جمهوری اسلامی ایران, ''Jomhuri-ye Eslāmi-ye Irān'', {{Audio|Fa-ir-JEI (1).ogg|luister}}), is 'n [[land]] in die [[Midde-Ooste]], wat deur [[Azerbeidjan]], [[Armenië]] en [[Turkmenistan]] in die noorde, [[Pakistan]] en [[Afghanistan]] in die ooste en [[Turkye]] en [[Irak]] ([[Koerdistan]]) in die weste begrens word. Die land het vroeër in die Westerse lande as Persië bekendgestaan.
 
Met 'n oppervlakte van meer as 1,6 miljoen km² is Iran die 18de grootste land ter wêreld met 'n etnies diverse bevolking van 82 miljoen. Dit bevat 'n wye verskeidenheid landskapsvorme, maar bestaan oorwegend uit bergagtige landskappe en woestyne. So is dit juis die randstreke van Iran waar die grootste deel van die bevolking saamgetrek is en wat die grootste bydrae tot die land se bruto binnelandse produk lewer:
37

wysigings