Verskil tussen weergawes van "Tasjkent"

1 380 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Bygewerk
(Bygewerk)
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
'''Tasjkent''' ([[Oesbekies]]: ''Toshkent''; [[Russies]]: Ташкент; beteken 'klip-stad' in [[Turkse tale]]) is die hoofstad en grootste stad van [[Oesbekistan]] in die oostelike deel van die land, naby die grense met buurlande [[Kazakstan]], [[Kirgisië]] en [[Tadjikistan]]. . Die stad het 'n bevolking van 2 140 486 (waarvan sowat 20% [[Russe]] is) in 2008 gehad en 'n oppervlakte van 334,8 km². Vandag is Tasjkent die vierde grootste stad in die voormalige [[Sowjetunie]].
 
Voor die invloed van [[Islam]] in die 8ste eeu nC begin het, is Tasjkent in die vroeë geskiedenis deur die Sogdiese en Turkse kulture beïnvloed. Na die vernietiging daarvan deur [[Genghis Khan]] in 1219, is die stad herbou en het voordeel getrek uit die [[syroete]]. Van die 18de tot die 19de eeu het die stad 'n onafhanklike stadstaat geword voordat dit weer deur die Khanaat van Kokand verower is. Baie van die historiese geboue is tydens die sosialistiese rewolusie in 1917 en tydens 'n groot aardbewing in 1966 vernietig.
 
== Demografie ==
 
In 2017 is altesaam 43.900 kinders gebore. Die geboortesyfer is 18,2 ‰ en is dus die laagste in Oesbekistan. In dieselfde tydperk is 16 500 mense dood. Die sterftesyfer is 6,9 ‰. Dit is die hoogste in Oesbekistan. Die natuurlike bevolkingsaanwas is +27.400 mense, of + 11.3 ‰ en is dus die laagste in die hele Oesbekistan.
 
== Susterstede ==
* [[Image:Flag of Germany.svg|37px]] [[Berlyn]], [[Duitsland]]
* [[Image:Flag of Ukraine.svg|37px]] [[Dnipro]], [[Oekraïne]]
* [[Image:Flag of Turkey.svg|37px]], [[Turkye]]
* [[Image:Flag of Pakistan.svg|37px]] [[Karatsji]], [[Pakistan]]
* [[Image:Flag of United States.svg|37px]] [[Seattle]], [[Verenigde State]]
* [[Image:Flag of Belgium.svg|37px]] [[Kortrijk]], [[België]]
 
 
 
{{Saadjie}}
{{Hoofstede in Asië}}
 
17 958

wysigings