Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Bladsyverwydering/Hou"

**'''Nominasie teruggetrek.''' Die artikel in sy huidige vorm is meer as aanvaarbaar as 'n saadjie. [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] 11:04, 4 Julie 2007 (UTC)
* hou - werklik 'n relevante onderwerp en niks fout met die huidige artikel nie. Ek het bietjie aangevul en hoop dis nou aanvaarbar as saadjie. --[[Gebruiker:Alias|Alias]] 09:37, 4 Julie 2007 (UTC)
 
== [[Wikipedia:Instruksies]] ==
 
* Ou instruksies wat moontlik verouder is, nooit vertaal nie. Ek voel dat skakels na die Engelse instruksies op meta is beter as lokale onvertaalde Engelse weergawes wat nie op datum gehou word nie. --[[Gebruiker:Alias|Alias]] 21:24, 27 09 2004 (UTC)
** Ek het dit op my TODO-lys geplaas om reg te maak; ek dink dit is wel nuttig om die instruksies (verouderd of nie; die funksionaliteit van WP sal nie sommer drasties verander nie) te hê, al is dit net vir al die basiese funksionaliteit. Ek sal dit ook seker skuif na iets soos WP:Regigeringshulp. ([[Gebruiker:Dewet|Dewet]] 08:09, 11 11 2004 (UTC))
*** Die sagteware het slegs enkele maande gelede aansienlik verander en ek weet dat verskeie veranderinge gereeld voorgestel en bespreek op meta. Om dit te skuif dink ek is goed, maar daar is natuurlik reeds [[Wikipedia:Redigeer]] en [[Wikipedia:Help]], en ek glo dis sinvol om net een van hierdies te hê. --[[Gebruiker:Alias|Alias]] 13:06, 11 11 2004 (UTC)
**** Ja, maar die redigeringstegnieke het mos nie verander nie? Dis mos eintlik die idee van hierdie spesifieke blad, om 'n paar ''"tips"'' te gee om artikels mee te skryf. Ek hou self van 'n "alles-op-een-blad" verwysing om dinge maklik mee te kan doen, alles van opskrifte tot nommering en beelde. ([[Gebruiker:Dewet|Dewet]] 17:26, 11 11 2004 (UTC))
***** Van dit het verander (meeste het nie) en goeters het bygekom. As jy werklik alles wil insluit, sal dit nogal baie wees. [[:meta:Help:Editing]] bevat regtig nogal baie goeters - hele paar bladsye met verskillende onderwerpe. Eks nie hier om 'n vertaling ten alle koste teen te staan nie. Ek voel net dat daar baie tyd gaan nodig wees om hierdie instruksies te vertaal en in stand te hou wat ek persoonlik aan artikels sou wou spandeer. As die instruksies volledig lyk, sal 'n leser dalk nie besef dat dit verouderd is nie (al is daar 'n boodskap bo-aan of so iets). In 'n ideale opset sou ons dit natuurlik vertaal wou hê, maar ek vermoed dat 99% van ons gemeenskap piekfyn sal regkom met 'n klein handleiding soos by [[Wikipedia:Redigeer]] en 'n skakel na die Engels wat deur ander op datum gehou word. My ander pyn was dat die bladsy hier propvol skakels na nie-bestaande artikels is, wat waarskynlik ook nooit geskryf sal word nie. Maar jy kan natuurlik dit doen as jy wil. Ek los die bladsy in elkgeval vir eers. --[[Gebruiker:Alias|Alias]] 22:15, 11 11 2004 (UTC)
::::::Ek het die bladsy nou vertaal en alle nie-relevante inligting verwyder. Enige instandhouding behoort dus mini-minimum te wees. [[Gebruiker:Anrie|Anrie]] 18:35, 7 Julie 2007 (UTC)
28 939

wysigings