Verskil tussen weergawes van "Falklandoorlog"

13 grepe verwyder ,  9 maande gelede
k
 
== Militêre konteks ==
Argentinië het die eilande op 2 April 1982 binnegeval. Die Verenigde Koninkryk het daarna 'n spesiale taakmag na die eilande gestuur om dit van die Argentynse te herverower.<ref>{{en}}[https://web.archive.org/web/20100327150403/http://www.falklands.info/history/82timeline.html '1982 Falklands War Timeline. A Chronology of events during the Falklands Conflict of 1982'], ''falklands.info'', laatst geraadpleegdBesoek op 12 Junie 2012.</ref> In Junie het Britse troepe op die Falkland-eilande geland. Die Britte het daarin geslaag om die eilande terug te wen. Die oorlog het die lewens van 649 Argentyne en 258 Britte gekos. Twee oorlogskepe het bekend geword as gevolg van hierdie oorlog: die Argentynse ligte[[kruiser]] ARA ''General Belgrano'' en die Britse torpedobootjagter HMS ''Sheffield''.
 
=== Vulcan-bomwerper aanvalle ===
15 717

wysigings