Verskil tussen weergawes van "Venus de Milo"

126 grepe bygevoeg ,  10 maande gelede
(Bygewerk)
 
== Die beeld ==
[[Lêer:Furtwängler-Restortation-Venus-de-Milo.jpg|links|duimnael|Foto dui op die oorspronklike vorm van die Venus de Milo]]
Die standbeeld verteenwoordig die Griekse godin Afrodite (Romeinse godin Venus), die godin van liefde en skoonheid. Dit is 2,02 m lank en is van marmer gemaak. Die standbeeld is 'n werk van die skool van Rhodes en die beeldhouer het waarskynlik sy inspirasie gekry uit 'n standbeeld wat deur [[Praxiteles]], die ''Afrodite van Cnidus'', gemaak is. Die standbeeld is waarskynlik 'n voorstelling van ''Venus Victrix'' (die oorwinnende Venus) met 'n goue appel in haar hand wat sy van Paris van Troje gekry het.
 
15 759

wysigings