Wikipedia:Welkom nuwelinge: Verskil tussen weergawes

k (Protected "Wikipedia:Welkom nuwelinge": Vandalisme ([Wysig=Laat slegs outomaties bevestigde gebruikers toe] (verval nie) [Skuif=Laat slegs outomaties bevestigde gebruikers toe] (verval nie)))
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Gevorderde mobiele wysiging
 
Deur op ''stoor'' te klik het jy egter hierdie artikel ''vrygestel'' onder GNU/FDL. Moenie verbaas wees indien ander gebruikers dit gaan wysig nie. Hulle het die reg om dit te doen. Vrygestel wil sê dat dit nie meer <u>joune</u> is nie. Jy kan mos ook hulle werk wysig?
 
== Meer Inligtinginligting ==
Daar is heelwat inligting en riglyne om nuwelinge te help. Veral die volgende kan van nut wees:
* [[Wikipedia:Gebruikersportaal|Gebruikersportaal]] – Heelwat skakels na verskeie dele van die projek, maniere om betrokke te raak, ens. Die skakel is ook links op die skerm as deel van elke blad (onder "navigasie"). Hierdie is waarskynlik die plek wat die beste aanvanklike uitleg gee van blaaie waarin redigeerders sal belangstel.