Verskil tussen weergawes van "Voorhuid"

4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{Sybalk manlike geslagsorgane}}
[[Lêer:Foreskin of a human penis.jpg|duimnael|200px|links|Die voorhuid, wat die eikel bedek.]]
Die '''voorhuid''' in [[mens]]like [[anatomie]] is ’n dubbellaag-vou van gladde spierweefsel, are, senuwees, vel en slymvlies wat die eikel [[eikelvan]] van die [[penisdie]] penis bedek. Dit is redelik beweegbaar en rekbaar, en dien as ’n natuurlike smeermiddel.
 
Die voorhuid kan gewoonlik teruggetrek word oor die eikel. Die mate van bedekking van die eikel in ’n slap of erekte toestand hang van die lengte van die voorhuid af.<ref>{{cite web |url=http://www.newforeskin.biz/CI/CIchart.htm |title=Coverage Index |last1= |first1= |last2= |first2= |date= |website=Newforeskin.biz |publisher= |accessdate=3 November 2013}}</ref> Die voorhuid is met geboorte aan die eikel vas en kan gewoonlik nie by kinders teruggetrek word nie.
Die voorhuid kan deur verskeie siektetoestande geraak word.<ref name="Shah2008">{{cite book|author=Manu Shah|title=The Male Genitalia: A Clinician's Guide to Skin Problems and Sexually Transmitted Infections|url=https://books.google.com/books?id=cwede8Un55YC&pg=PA37|date=Januarie 2008|publisher=Radcliffe Publishing|isbn=978-1-84619-040-7|pages=37–}}</ref> Die meeste gevalle is skaars en kan maklik behandel word. In sommige gevalle, veral as die toestand chronies is, kan behandeling [[besnydenis]] insluit, ’n prosedure waarydens die voorhuid gedeeltelik of heeltemal verwyder word.
 
Ook niemenslike [[Primaat|primate]] het ’n voorhuid. Dit sluit die [[sjimpansee]] in.<ref name="WHO_2007_GTDPSAWHO_[[2007]]_GTDPSA" />
 
[[Beeld:Attachment-1.jpeg|thumb|170px|Nadat die voorhuid van die eikel geskei geraak het, kan die binneste en buitenste laag van die voorhuid teruggetrek word om die eikel te ontbloot.]]
Anonieme gebruiker