Verskil tussen weergawes van "1787"

120 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
→‎Geboortes: Verbeter
(→‎Geboortes: Verbeter)
== Geboortes ==
* [[16 Maart]] – [[Georg Simon Ohm]], 'n Duitse fisikus en wiskundige, bekend vir [[Ohm se wet]] († [[1854]]).
* [[19 Mei]] – [[Ulrich Gerard Lauts]], die eerste Boereverteenwoordiger in [[Europa]] († [[1865]]).
* [[28 Junie]] – Sir [[Harry Smith]], 'n Britse goewerneur en hoë kommissaris aan die [[Kaapkolonie]] († [[1860]]).
* [[13 September]] – [[Éléonore Denuelle de la Plaigne]], [[minnares]] van [[Napoleon Bonaparte]] († [[1868]]).
* [[21 November]] – [[Samuel Cunard]], Brits-Kanadese skeepvaartmagnaat († [[1865]]).