Verskil tussen weergawes van "Pjongjang"

3 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
(Bygewerk)
k (→‎Geskiedenis: Skakel)
Ongeveer 250 jaar later is die stad heropgebou en het die tweede hoofstad van die Koryo-koninkryk, langs Kaesŏng, geword. Sedertdien het die stad bly groei, ondanks die feit dat dit verskeie kere aangeval en verower is, onder meer deur Japanese en Mongole.
 
In die Eerste Sino-Japannese Oorlog (1894-1895) is die stad feitlik heeltemal vernietig. Vanaf 1910 volg 'n periode van Japanse besetting, wat geduur het totdat die Sowjet-leër[[Sowjetleër]] die stad bevry het, aan die einde van die [[Tweede Wêreldoorlog]] in 1945.
Pyongyang word die ''de facto'' [[hoofstad]] van die nuut-geproklameerde Noord-Korea, in 1948 hoewel [[Seoul]] volgens die grondwet tot die amptelike hoofstad sou bly. Die stad het tydens die [[Koreaanse oorlog]] ernstige Amerikaanse bombardement beleef en was van 19 Oktober tot 5 Desember 1950 vlugtig in die hande van Amerikaanse en Suid-Koreaanse troepe.
 
20 040

wysigings