Verskil tussen weergawes van "Iran"

2 grepe bygevoeg ,  3 maande gelede
k (Wysigings deur 63.246.128.34 teruggerol na laaste weergawe deur SpesBona)
Etiket: Terugrol
=== Kookkuns ===
==== Historiese ontwikkeling ====
[[Lêer:Khoresht-e fesenjan.jpg|duimnael|''[[Fesenjan]]'', 'n tradisionele Persiese bredie wat van hoendervleis, granaatappelstroop en gemalegemaalde okkerneute berei word]]
Reeds in die vroeë geskiedenis van die land is Persië met voortreflike kookkuns verbind. Een van die vroegste skrywers, wat aandag aan Persiese kulinêre kunste geskenk het, was die Griekse [[huursoldaat]] Xenophon wat omstreeks 400 v.C. by die Persiese leër aangesluit en hom later as geskiedskrywer bekwaam het. Alhoewel hy min bewondering vir Perse en hul kultuur in die algemeen getoon het, het hy die uitstekende kookkuns van Persië uitvoerig beskryf. Veral die koninklike hofhouding het sy aandag getrek waar 'n hele leër van kokke moeite gedoen het om steeds weer nuwe kulinêre spesialiteite en dranke uit alle lande vir die koninklike tafel op te spoor.
 
7 634

wysigings