Verskil tussen weergawes van "Sinoniem"

334 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
prente bygevoeg
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
(prente bygevoeg)
[[Lêer:Red-fox-4737937 340.webp|duimnael|268x268px|'n ''[[Jakkals]]'' kan ook 'n ''[[vos]]'' genoem word. ]]
'''Sinonieme''' is [[woord]]e wat min of meer dieselfde [[betekenis]] het, byvoorbeeld:
* Die ''afrigter''/''breier'' van 'n span; en
''Eindeloos'' en ''oneindig'' beteken albei ''sonder einde'', maar oneindig beteken ook ''buitengewoon groot'' of ''onbegrens''. ''Eindeloos'' druk soms 'n negatiewe gevoel uit:
* Hulle het oor die ''eindelose'' [[sandduin]]e voortgestrompel.
 
[[Lêer:Poison-1481596 960 720.jpg|duimnael|317x317px|Iets wat ''giftig'' is, kan ook as ''toksies'' beskryf word.]]
[[Lêer:American-football-67439 960 720.jpg|duimnael|328x328px|''Teenstanders'' kan ook ''opponente'' genoem word. ]]
 
== Voorbeelde ==
* jaloesie — afguns
* kwaad – woedend, boos, omgekrap
* komieklik — koddig / snaaks
* lessenaar — skryftafel
* moeg – uitgeput, tam, energieloos
* wanhopig — desperaat
* wins — profyt
 
* vleuels -
<br />
*Delikaat-
Geval
 
== Sien ook ==
2 127

wysigings