Verskil tussen weergawes van "Tandplaak"

18 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
deurlees
k (Aliwal2012 het bladsy Plaak na Tandplaak geskuif: meer beskrywende naam)
(deurlees)
 
[[Lêer:Calculus-2.jpg|duimnael|Tandplaak]]
In die tandheelkunde verwys '''plaak''' of '''tandaanslag''' na die tandaanpaksel, 'n klewerige lagie op die tande, veral op plekke met 'n onreelmatigeonreëlmatige oppervlakte. Dit bestaan uit speeksel waarin allerlei onsuiwerhede bly hang het.
 
Tandplaak is 'n dun, dikwels onsigbare, klewerige lagjelagie wat gedurende die dag op die gebitselemente aanpak. Tandplaak bestaan hoofsaaklik uit opgeloste voedselstowwe, slym en bakteriebakterieë (onder andere melksuurbakterieë) wat die suikers en [[koolhidrate]] in die mond afbreek tot suur. Tandplaak het ongeveer dieselfde [[kleur]] as die tande self en is daarom moeilik om waar te neem. Tandplaak kleef oral, dus óók tussen die gebit.
 
Tandplaak kan maklik verwyder word, maar indien tandplaak nie daagliks verwyder word nie kan hulledit verkalk. Verharde tandplaak word [[tandsteen]] genoem. Tandsteen maak die oppervlak ruwer waarop verdere tandsteen maklik kan vorm. Tandsteen kan alleen verwyder word deur 'n mondhigiënis of 'n tandarts.
== Tandvleisgapings ==
 
 
== Tandgapings ==
Gesonde tandvleis lê stewig om die tande heen en het 'n [[pienk]] kleur. Gesonde tandvleis [[Bloed|bloei]] nie tydens tandeborsel, flos of [[eet]] nie. Deur slegte gebitsreiniging kan tandplaak ditself tussen die tande en die tandvleis tuismaak. Hierdeur ontstaan 'n gaping, wat in die gesonde toestand 1 tot 3 millimeter diep is.
 
 
== Elektriese tandeborsel ==
Wetenskaplike ondersoekondersoeke laat blyk dat ossillerende-roterende en soniese elektriese tandeborsels meer [[plaak]] verwyder as normale handtandeborsels. Mens kry dus 'n skoner gebit en 'n verminderde kans vir [[tandbederf]].<ref>[http://www.ncbi.nlm.nih.gov/entrez/query.fcgi?db=pubmed&cmd=Retrieve&dopt=Abstract&list_uids=12887341&itool=iconabstr&query_hl=20&itool=pubmed_DocSum Efficacy of plak removal and learning effect of a powered and a manual toothbrush] {{en}}</ref><ref>[http://www.ncbi.nlm.nih.gov/entrez/query.fcgi?db=pubmed&cmd=Retrieve&dopt=Abstract&list_uids=1767368&itool=iconabstr&query_hl=4&itool=pubmed_docsum Preber H, Ylipaa V, Bergstrom J, Ryden H.: A comparative study of plak removing efficiency using rotary electric and manual toothbrushes] {{en}}</ref><ref>[http://www.ncbi.nlm.nih.gov/entrez/query.fcgi?db=pubmed&cmd=Retrieve&dopt=Abstract&list_uids=15846633&itool=iconabstr&query_hl=3&itool=pubmed_DocSum Manual versus powered toothbrushing for oral health] {{en}}</ref>
 
== Verwysings ==
98 901

wysigings