Verskil tussen weergawes van "1794"

91 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
→‎Gebeure: verbeter
(→‎Geboortes: Verbeter)
(→‎Gebeure: verbeter)
* Die Suidelike Nederlande word by [[Frankryk]] ingelyf.
* Die Engelse kaptein William Brown is die eerste buitelander wat die hawe van [[Honolulu]] ([[Oahu]]-eiland, [[Hawaiï]]) bereik.
* [[11 Januarie]] – Jan Willem Wernich word as Landmeter-Argitek aangestel aan die Kaap.
* [[21 Februarie]] – [[Pous Pius VI]] stel agt nuwe kardinale aan, waaronder Jean-Siffrein Maury, aartsbiskop-biskop van Montefiascone en Corneto.
* [[21 Februarie]] – [[Annibale Sermattei della Genga]] (later [[Pous Leo XII]]) word titulêr aartsbiskop van Tirus en nuntius in Lucerne.