Verskil tussen weergawes van "Wes-Indiese nasionale krieketspan"

opd
(opd)
(opd)
}}
 
Die '''Wes-Indiese nasionale krieketspan''', met die bynaam die ''Men in Maroon'', is die nasionale [[krieket]]span van [[Wes-Indië]]. Die span staan ook bekend as die Wes-Indiese Eilande of, in die omgangstaal, die Windies, en is ’n multi-nasionale krieketspan in ’n sportkonfederasie wat 15 hoofsaaklik [[Engels]]sprekende [[Karibiese gebied|Karibiese lande]], [[Britse oorsese gebiede|Britse afhanklikhede]] en nie-Britse afhanklikhede verteenwoordig; in die meeste van hierdie [[eilandnasie]]s is krieket die nasionale sport, hetsy ''[[de facto]]'' of ''[[de jure]]''. Vervolgens gebruik die Wes-Indiese krieketspan nóg een van die lande se volksliedere, nóg een valvan hul vlae as ’n verteenwoordigende simbool; pleks daarvan gebruik die Wes-Indiese nasionale krieketspan sy eie vlag – dié van die [[Krieket Wes-Indië]] – en himne. In internasionale krieket is daar net twee ander spanne wat meer as een krieketnasie verteenwoordig, hulle is [[Engelse nasionale krieketspan|Engeland]] – vir beide [[Engeland]] en [[Wallis]] – en [[Ierse nasionale krieketspan|Ierland]], vir beide die [[Republiek Ierland]] en [[Noord-Ierland]], een van die vier lande van die [[Verenigde Koninkryk]]. Krieket word in Wes-Indië deur Krieket Wes-Indië geadministreer. Hulle is die enigste volle lid van die [[Internasionale Krieketraad]] (IKR) in die [[Amerikas]]. Wes-Indië is tans (712 Januarie 2020) agtste op die IKR-toetsranglys, negende op die eendagranglys, en tiende op die Twintig20-wêreldranglys.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.icc-cricket.com/rankings/mens/team-rankings/test |title=Men's Test Team Rankings |publisher=[[Internasionale Krieketraad]] |date=6 Januarie 2020 |accessdate=7 Januarie 2020}}</ref><ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.icc-cricket.com/rankings/mens/team-rankings/odi |title=Men's ODI Team Rankings |publisher=[[Internasionale Krieketraad]] |date=22 Desember 2019 |accessdate=7 Januarie 2020}}</ref><ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.icc-cricket.com/rankings/mens/team-rankings/t20i |title=Men's T20I Team Rankings |publisher=[[Internasionale Krieketraad]] |date=5 Januarie 2020 |accessdate=7 Januarie 2020}}</ref>
 
[[Lêer:West Indies cricket team 1930-31.jpg|duimnael|links|Die Wes-Indiese Krieketspan 1930/31 in Australië]]
Vanaf die middel-1970’s tot die vroeë 1990’s was die Wes-Indiese span een van die sterkstes in dieter wêreld in [[Toetskrieket|toets]]- en [[Internasionale eendagwedstryd|internasionale eendagkrieket]]. ’n Hele aantal voormalige spelers, beskou as van die beste in die wêreld, is afkomstig van die Wes-Indiese Eilande: Sir Garfield Sobers, Lance Gibbs, George Headley, Brian Lara, Clive Lloyd, Malcolm Marshall, Alvin Kalicharan, Sir Andy Roberts, Rohan Kanhai, Sir Frank Worrell, Sir Clyde Walcott, Sir Everton Weekes, Sir Curtly Ambrose, Michael Holding, Courtney Walsh, Joel Garner, Sir Viv Richards en Sir Wes Hall is almal ingelyf in die IKR se Heldesaal.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://www.catchthespirit.com/hall_of_fame/hall_of_famers.aspx|title=ICC Hall of Fame|publisher=[[Internasionale Krieketraad]]|accessdate=23 September 2009|url-status=dead|archiveurl=https://web.archive.org/web/20090209081021/http://catchthespirit.com/hall_of_fame/hall_of_famers.aspx|archivedate=9 Februarie 2009}}</ref><ref>{{en}} {{cite web|url=https://www.icc-cricket.com/hall-of-fame/hall-of-famers|title=Live Cricket Scores & News International Cricket Council|publisher=[[Internasionale Krieketraad]]|accessdate=7 Januarie 2020}}</ref>
 
Die Wes-Indiese Eilande het die IKR se [[Krieketwêreldbeker]] twee keer verower (in [[Krieketwêreldbeker 1975|1975]] en [[Krieketwêreldbeker 1979|1979]]), die IKR Twintig20-wêreldbeker eenkeer (in 2012), die IKR Kampioenetrofee eenkeereen keer (in 2004), en was naaswenners in die o/19-wêreldbekertoernooi (in 2004). Hulle was die eerste krieketspan om die krieketwêreldbekertoernooi twee keer te wen, maar hul rekord is later deur [[Australiese nasionale krieketspan|Australië]] se vier wêreldbekeroorwinnings oortrefverbeter en deur [[Indiese nasionale krieketspan|Indië]] in [[Krieketwêreldbeker 2011|2011]] geëwenaar. Wes-Indië is ook die eerste span wat twee agtereenvolgende wêreldbekertoernooie kon wen, dit is sedertdien oortref deur drie agtereenvolgende wêreldbekeroorwinnings deur Australië (in [[Krieketwêreldbeker 1999|1999]], [[Krieketwêreldbeker 2003|2003]] en [[Krieketwêreldbeker 2007|2007]]). Wes-Indië was die eerste span om in drie agtereenvolgende wêreldbekertoernooieindstryde te verskyn (in 1975, 1979 en [[Krieketwêreldbeker 1983|1983]]), sedertdien oortref deur vier agtereenvolgende wêreldbekertoernooieindstrydverskynings deur Australië (in [[Krieketwêreldbeker 1996|1996]], 1999, 2003 en 2007).
 
Die Wes-Indiese Eilande het beide die [[Krieketwêreldbeker 2007]] en die T20-wêreldbeker in 2010 gehuisves. In Junie 2019, gedurende die [[Krieketwêreldbeker 2019]], het die Wes-Indiese Eilande hul 800ste EDI-wedstryd gespeel.<ref>{{en}} {{cite web|url=https://www.newsnation.in/sports-news/icc-world-cup/west-indies-800th-odi-vs-australia-icc-cricket-world-cup-2019-clash-trent-bridge-article-226655.html |title=West Indies play 800th ODI in ICC Cricket World Cup clash against Australia in Trent Bridge |work=News Nation |date=6 Junie 2019 |accessdate=7 Januarie 2020}}</ref>
 
== Lidlande en afhanklikhede ==
[[Lêer:WestIndiesCricketFlagPre1999.svg|duimnael|VlagWindies-vlag tot in 1999 gebruik.]]
[[Lêer:BrianLaraUkexpat.jpg|duimnael|Brian Lara hou die wêreldrekord vir die hoogste tellingbeurttelling in toetskrieket (400 teen Engeland in 2003/04).]]
Spelers van die volgende lidlande is verkiesbaar vir die Wes-Indiese span:
Die huide span behels:
 
* '''Soewereine lande'''
75 921

wysigings