Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Daniellouw"

(→‎Straalmotors: Antwoord!)
 
::Ek het op daardie stadium gesukkel met woorde in die straalmotor artikel, het antwoorde gekry en hoop hulle is reg. Vertel ons 'n bietjie van jou self op jou blad sodat mens weet wat jou kennis en agtergrond is vir die toekoms. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 20:58, 9 Januarie 2020 (UTC)
:::[[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]], baie dankie. Ek het bietjie inligting oor myself gedeel. [[Gebruiker:Daniellouw|Daniellouw]] ([[Gebruikerbespreking:Daniellouw|kontak]]) 20:28, 11 Januarie 2020 (UTC)
::::[[Gebruiker:Daniellouw|Daniel]], ek het gesien, dankie! Dit maak dit moontlik vir ander gebruikers met navrae om 'n kundige te kontak. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 11:15, 12 Januarie 2020 (UTC)