Verskil tussen weergawes van "Shosholoza Meyl"

18 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
herstel verlore verwysing
(→‎Roetes: opd)
(herstel verlore verwysing)
 
Die eerste deel van die naam, ''[[Shosholoza]]'' is 'n [[Zoeloe]]woord wat beteken "om vorentoe te beur". Dit is ook die naam van 'n gewilde Suid-Afrikaanse volksliedjie. ''Meyl'' is afgelei van ''mayili'' wat in die volksmond "langafstandtrein" beteken.
 
In Augustus 2010 het Shosholoza Meyl hulle dienste opgeskort, na bewering as gevolg van kontrakprobleme (tussen Transnet en Prasa) of onbetroubare treine. Van die dienste is weer in November 2010 hervat.<ref>{{cite web|url=http://www.railwaysafrica.com/blog/2010/10/%e2%80%9cleaner%e2%80%9d-shosholoza-meyl-service/|accessdate=2010-10-31 Oktober 2010|title="LEANER" SHOSHOLOZA MEYL SERVICE | publisher=Railways Africa}}</ref><ref>{{cite web|url=http://www.railwaysafrica.com/blog/2010/11/shosholoza-meyl-services-reinstated/|accessdate=27 November 2010-11-27|title=SHOSHOLOZA MEYL SERVICES REINSTATED | publisher=Railways Africa}}</ref>
 
== Roetes ==
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie}}
* [http://www.shosholozameyl.co.za Shosholoza Meyl se amptelike webtuiste]
* [http://www.prasa.com PRASA se webtuiste]
 
76 237

wysigings