Verskil tussen weergawes van "Judaïsme"

4 grepe bygevoeg ,  6 maande gelede
Skakel
k (corr using AWB)
(Skakel)
 
=== God is Gees ===
Hoewel die Hebreeuse Bybel soms in menslike terme na God verwys (soos dat Hy in die [[tuin van Eden]] gewandel het), glo Jode dat dit bloot beeldspraak is en dat God nie 'n fisieke liggaam het nie. Hy is 'n geestelike wese, so heilig en onbegryplik groot teenoor die mens dat dit selfs verbode is om Hom in fisieke vorm voor te stel (soos deur beelde of skilderye).
 
=== God is Een Wese ===