Verskil tussen weergawes van "Chris Chameleon"

5 534 grepe bygevoeg ,  7 maande gelede
Inligting bygewerk
(Inligting bygewerk)
|Logo =
}}
[[Lêer:Chris Chameleon onstage.jpg|duimnael|364x364px|Chris Chameleon op die verhoog.]]
'''Chris Chameleon''' (1971-) is 'n [[Suid-Afrika]]anse sanger, akteur en liedjieskrywer. Hy is op 28 Julie 1971, as Chris Mulder in [[Johannesburg]] gebore. Hy het in [[1989]] begin optree toe hy die eerste [[Dalro]]- Nasionale Akteurskompetisie gewen het. In die volgende vyf jaar het hy in meer as 20 televisiereekse gespeel. Hy was ook die hoofsanger van 'n musiekgroep met die naam ''Blue Chameleon,'' vanaf 1990 tot 1995, waarna hy [[Nederland]] toe is om daar vir 'n teatermaatskappy te werk.
 
In [[1996]] het hy na [[Suid-Afrika]] teruggekeer en twee jaar lank agter die skerms as assistentregisseur gewerk. Aan die einde van [[1997]] het hy weer op die verhoog verskyn, as die voorman van die monki-punk-groep [[Boo!]]. Die groep het baie gewild geword, sowel in [[Suid-Afrika]] as in [[Europa]]. In die eerste 7 jaar van hulle bestaan het ''Boo!'' meer as 800 vertonings in sewe17 jaarlande inuitgevoer, sewentieninsluitende lande[[Hongarye]], [[Kroasië|Kroasïe]] en 14 van die [[Verenigde State van Amerika]]. ''Boo!'' het hulleby egtervele Europese en Amerikaanse musiekfeeste opgetree met, onder andere, die ''White Stripes'', ''[[Limp Bizkit]]'', ''[[Slipknot]], [[Franz Ferdinand]]'', ''[[Cypress Hill]]'' en ''[[Coldplay]]''.  Die groep het ook ‘n Suid-Afrikaanse Musiektoekenning (SAMA) vir Beste Popalbum in [[2002]] ontbindontvang.
'''Chris Chameleon''' (1971-) is 'n [[Suid-Afrika]]anse sanger, akteur en liedjieskrywer. Hy is op 28 Julie 1971, as Chris Mulder in [[Johannesburg]] gebore. Hy het in [[1989]] begin optree toe hy die eerste [[Dalro]]- Nasionale Akteurskompetisie gewen het. In die volgende vyf jaar het hy in meer as 20 televisiereekse gespeel. Hy was ook die hoofsanger van 'n musiekgroep met die naam Blue Chameleon, waarna hy [[Nederland]] toe is om daar vir 'n teatermaatskappy te werk.
 
Tydens 'n Boo!-toer in [[Nederland]] het Chameleon 'n dokumentêre program oor [[Ingrid Jonker]] gesien: ''Het Uur van de Wolf''. Toe die vervaardigers van ''[[7de Laan]]'' hom vra om 'n liedjie van 'n [[Afrikaans]]e digter te toonset en in die sepie te sing, het hy op 'n gedig van Jonker besluit. Later in 2005 het hy die album ''Ek Herhaal Jou'' uitgebring met gedigte van Jonker wat hy getoonset het. Die album het goue status behaal (meer as 25 000 CD's verkoop) en Chameleon het in dié jaar landwyd daarmee getoer.
In [[1996]] het hy na [[Suid-Afrika]] teruggekeer en twee jaar lank agter die skerms as assistentregisseur gewerk. Aan die einde van [[1997]] het hy weer op die verhoog verskyn, as die voorman van die monki-punk-groep [[Boo!]]. Die groep het baie gewild geword, sowel in Suid-Afrika as in [[Europa]]. Ná 800 vertonings in sewe jaar in sewentien lande het hulle egter ontbind.
 
TydensIn 'nJunie Boo!-toer in Nederland[[2006]] het Chameleonhy 'n dokumentêre program oordie [[Ingrid JonkerEngels]]e gesien:album ''HetShine'' Uuruitgereik. vanLater dedie Wolf''.jaar Toehet die vervaardigers van ''[[7de Laan]]'' hom vragenooi om 'n liedjie van 'n [[Afrikaans]]e digter te toonset enweer in die sepie te sing, het hy op 'n gedig van Jonker besluitspeel. LaterDie in 2005 het hy dieAfrikaanse album ''Ek7de Herhaal JouHemel'', uitgebringwat metin gedigtedieselfde vanjaar Jonkeruitgereik watis hyen getoonsetplatinumstatus het. Die albumbehaal het goue status behaal (meer as 2550 000 CD's verkoop), enbevat Chameleonliedjies hetwat insy diékarakter jaarLiam landwydin daarmeedie getoersepie gesing het.
 
In Junie [[2006]] het hy die [[Engels]]e album ''Shine'' uitgereik. Later die jaar het die vervaardigers van 7de Laan hom genooi om weer in die sepie te speel. Die Afrikaanse album ''7de Hemel'', wat in dieselfde jaar uitgereik is en platinumstatus behaal het (meer as 50 000 CD's verkoop), bevat liedjies wat sy karakter Liam in die sepie gesing het.
 
In 2010 ontvang hy 'n [[SAMA]]-toekenning in die kategorie ''beste kontemporêre album (Afrikaans)'' vir ''Kyk Hoe Lyk Ons Nou''.<ref>[http://www.nuus24.com/Vermaak/Nuus/Afrikaanse-kunstenaars-tops-by-Samas-20100417 Afrikaanse kunstenaars tops by Samas], Nuus24, besoek op 18 Maart 2010.</ref>
[[Lêer:Chris Chameleon2.jpg|duimnael|regs|270px|Chris Chameleon tydens 'n optrede.]]
 
* ''Ek Herhaal Jou'', 2005 (Platinum status)
* ''Volkleur'', DVD, 2005
* ''7de Hemel'', 2006
* ''As Jy Weer Skryf'', 2011
* ''Droomland'', 2013
* ''Herleef – Psalms en Gesange'', 2013
* ''Posduif'' 2014
* ''Firmament'', 2016
* ''Jy en Ek en Ek en Jy'', 2017
 
== Teater ==
By die 2009 [[Cultivariafees]] het Chameleon sy nuwe feesproduksie, ''Voila'' gepremier.  ''Voila'' bestaan uit Chameleon se musiek, meesterlik getoonset deur ''Jonathan Crossley''. In ''Voila'' deel Chris die verhoog met die klassieke kitaarspelers [[James Grace]] en [[Jonathan Crossley]]''.''
 
Chris Chameleon het in Februarie en Maart ‘n uitgebreide teatertoer na Nederland onderneem. Saam met die bekende Nederlandse sangeres en aanbiedster, [[Leoni Jansen]], het hulle hul produksie ''Ja Gesê'' in 28 teaters in [[Nederland]] uitgevoer. In April 2012 voer Chris die produksie ''Droomland'' op saam met die Suid-Kaapse Kinderkoor, dieselfde jaar het hy die produksie ook by die Innibos Kunstefees opgevoer saam met die Drakensbergse Seunskoor. In 2013 by die Innibos Kunstefees, het Chris 'n eenmantoneelstuk, ''Man'', opgevoer, 'n opvolgproduksie van sy debuut teaterproduksie, ''Boy''.
<br />
 
== Televisie ==
Chris het sy verskyning in die [[SABC3|SABC 3]] televisiereeks ''Sober Companion'' gemaak as die tragiese, dwelmverslaafde popheld Rory Kruger. In Maart 2015, het Chris ook deur [[Namibië]] gereis vir die vervaardiging van ‘n dokumentêr oor Afrikaans in [[Namibië]] wat geskeduleer in Augustus 2015 op [[KykNET|KYKnet]] vertoon het. Chris was ‘n aanbieder in die ''De Kat'' televisiereeks op [[Kyknet]] en het ook in die reeks Rugby Motors (geskryf deur ''Louw Venter'') in November 2012 verskyn.
 
== Film ==
In Maart 2013 het Chris het die die rol van ‘n popster genaamd Sarel Fourie in die fliek ''Fanie Fourie’s Lobola.'' Chris, [[Hunter Kennedy]] en Fred den Hartog (van [[Die Heuwels Fantasties|''Die'' ''Heuwels Fantasties'']]) het die lirieke en musiek geskryf vir Sarel Fourie se popliedjies in die fliek. In Maart 2013 sy eie album ''Dinky'' uitgereik het en Chris was genomineer vir ‘n Tempo Toekenning vir sy rol as Sarel Fourie.
 
In 2014 na was hy deel van die verfilming van die rolprent ''Suurlemoen'', waarin hy die karakter van Mnr. Marx, 'n onderwyser, vertolk het.
 
== Toekennings ==
 
* KANNA Toekenning vir Beste Musiekproduksie by [[Klein Karoo Nasionale Kunstefees|KKNK]]  – ''Droomland'' – 2013
* [[InniBos|INNIBOS]]-toekenning vir Grootste Afrikaanse Kunsbydrae tot die fees– ''Dreams'' 2012
* Green Heart Award opsigtelike toewyding tot bewaring 2012
* [[Suid-Afrikaanse Musiekpryse|SAMA]] -toekenning vir Beste Manlike Kontemporêre Album – ''As Jy Weer Skryf'' 2012
* SAMA-toekenning vir Beste Afrikaanse Kontemporêre Album – ''Kyk Hoe Lyk Ons Nou'' 2010
* SAMA-toekenning vir Beste Afrikaanse Kontemporêre Album – ''Kyk Hoe Lyk Ons Nou'' 2010
* INNIBOS-toekenning vir Mees Gewilde Produduksie by Innibos Kunstefees 2010.
* KANNA-toekenning vir Beste Manlike Kunstenaar by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees 2009
* INNIBOS-toekenning vir Mees Gewilde Produksie by Innibos Kunstefees 2009
* [[Huisgenoot]] Tempo-toekenning vir Mees Gewilde Afrikaanse Album vir ''Ek Vir Jou'' 2008
* Vonk-toekenning vir Beste Solo DVD vir ''Klassieke Chameleon'' 2008
* SAMA-toekenning vir Beste Afrikaanse Kontemporêre Album – ''7de Hemel'' 2007
* Erepenning: Toegeken aan Chris deur die [[Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns|SA Akademie vir Wetenskap en Kuns]] vir sy bydrae tot Afrikaanse musiek - 2007
* [[Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge|FAK]]-toekenning vir Besondere Kultuurprestasie - 2007
* VONK-toekenning vir Beste Manlike Solokunstenaar - 2007
* VONK-toekenning vir Beste Liedjieskrywer vir ''Sterredank'' - 2007
* KANNA-toekenning vir Beste Musiekteater Produksie by [[Klein Karoo Nasionale Kunstefees|KKNK]] - 2007
* Gehoorkeuse-toekenning vir KLASSIEKE CHAMELEON by [[Aardklop]] – 2007
* AMT-toekenning vir Beste Manlike Album ''7de Hemel'' - 2007
* AMT-toekenning vir Beste Manlike Video ''Groet'' - 2007
* Huisgenoot Tempo-toekenning vir Gunsteling Kontemporêre Kunstenaar - 2006
* VONK-toekenning vir Beste Manlike Kunstenaar - 2006
* VONK-toekenning vir Beste Manlike Album: ''Ek Herhaal Jou'' - 2006
* MK-toekenning vir Beste Solo Video ''Die Onverkrygbare'' - 2006
* MK-toekenning vir Sexyste Video ''Die Onverkrygbare'' - 2006
 
=== Nominasies ===
 
* SAMA nominasie vir Beste Afrikaanse Kontemporêre Album – ''Posduif'' – 2015
* Beste Manlike Kontemporêre Album – ''As Jy Weer Skryf- 2012''
* Beste Alternatiewe Engelse album – ''Boo! – The Three of Us'' 2011.
* Beste Manlike Kunstenaar –2008,  2009 & 2010
* Album van die Jaar – ''Klassieke Chameleon'' - 2009
* Beste Afrikaanse DVD – ''Klassieke Chameleon'' - 2009
* Beste Afrikaanse Kontemporêre Album – ''Klassieke Chameleon'' - 2009
* MTN Plaat van die Jaar – ''Sterredank'' - 2009
* Beste “Global Chart DVD” – ''Flight of an Extraordinary Alien'' - 2008
* Beste Afrikaanse Kontemporêre Album -  ''Ek Vir Jou'' - 2008
* Liedjie van die Jaar - ''Droomland”''- 2007
* Beste Alternatiewe Album – ''Shine'' – 2007
 
== Verwysings ==
2 127

wysigings