Verskil tussen weergawes van "Lyfland"

4 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
'''Lyfland''', verouderd, '''Liefland''',<ref>Charles Knight: ''Penny Cyclopaedia of the Society for the Diffusion of Useful Knowledge''.</ref> ook ''Eifland'', [[Latyn|lat.]] ''Livonia'', [[Pools|pol.]] ''Liwonia'', [[Lyfs|liv.]] ''Līvõmō'', [[Lets|lett.]] ''Vidzeme'', [[Russies|russ.]] ''Ливония (Liwonija)'', [[Estnies|est.]] ''Liivimaa'' is die naam van 'n historiese streek in die Baltikum. Die Naam is afgelei van die Fins-Oegriese stam van die Liv.
 
Lyfland beskryf in 'n breër sin, die gebied van die hedendaagse State [[Estland]] en [[Letland]] in die voormalige Meesterdom Lyfland binne die staat van die [[Duitse Orde]]. Lyfland, in die enger sin beskryf slegs die streek noord van [[Riga]] tot by die meer Peipus, wat gebiedsgewys ooreenstem met die Lettiese streek van Vidzeme in die suidelike helfte van Estland. Deesdae word dikwels net Vidzeme met Lyfland vergelyk, wat nog 'n vernouing van die begrip tot gevolg het.
 
== Geskiedenis ==