Verskil tussen weergawes van "MSV Duisburg"

72 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:MSV-Arena Panorama.jpg|thumb|right| Die MSV-Arena, [[Duisburg]], gedurende 'n [[Amerikaanse voetbal]]wedstryd]]
 
'''MSV Duisburg''' is ‘n [[Duitsland|Duitse]] [[sokker]]klub uit die stad [[Duisburg]] in die [[Deelstate van Duitsland|deelstaat]] [[Noord-Rynland-Wesfale]] . Die klub speel sy tuiswedstryde in die ''MSV-Arena'', wat gebou is op die terrein van die gesloopte ''Wedaustadion'', sedert [[1926]] die Zebras se tuisveld.
 
Die klub is opgerig as ''Meidericher Spielverein von 1902 e.V.'' en was een van die klubs wat aan die eerste Bundesligaseisoen in [[1963]] deelgeneem het. In hierdie eerste seisoen het die klub tweede geëindig, sy hoogste posisie tot nou toe. Die naam is aan die einde van die 1965/66-seisoen verander na die huidige MSV Duisburg. Die klub het ook al drie keer die eindstryd van die [[DFB-Pokal]] gehaal ([[1966]], [[1975]] en [[1998]]), maar elke slag verloor.
3 192

wysigings