Verskil tussen weergawes van "Mis (musiek)"

2 grepe verwyder ,  6 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Geskep deur die bladsy "Mass (music)" te vertaal)
Etiket: 2017-bronwysiging
 
[[Lêer:Barbireau_illum.jpg|duimnael| ''Missa Virgo paren Christi'' deur Jacobus Barbireau. ]]
Die '''mis''' (Latyn: missa), ’n tipe heilige musikale komposisie, is ’n toonsetting (gewoonlik vir koor en soliste) van die vasgestelde gedeeltes van die [[Nagmaal|Eucharistiese]] liturgie (hoofsaaklik die [[Rooms-Katolieke Kerk|Katolieke Kerk]] se Heilige Sakrament van die Altaar, en die [[Anglikaanse Gemeenskap|Anglikaanse Nagmaal]] en [[Lutheranisme|Lutherse Kerk]] se [[Nagmaal]]). Die meeste misse is toonsettings van die Latynse liturgie van die Rooms-Katolieke Kerk, maar daar is 'n groeiende aantal misse (veral in niekatolieke lande) wat in ander tale as Latyn gekomponeer word. Daar is byvoorbeeld baie misse (dikwels genoem "Communion services", of "nagmaaldienste") vir die [[Kerk van Engeland]] wat op Engelse tekste getoonset is. Toonsettings van die mis neem ook hul naam uit die Rooms-Katolieke liturgie, wat ook na "mis" verwys.
 
== Sien ook ==
 
* Alternatim
 
== NotasVerwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Verwysings ==
 
== Eksterne skakels ==
* Johann Sebastian Bach se [https://web.archive.org/web/20120806191249/http://oregonbachfestival.com/digitalbach/bminor/ Mis in B-mineur]
 
{{Normdata}}
* Johann Sebastian Bach se [https://web.archive.org/web/20120806191249/http://oregonbachfestival.com/digitalbach/bminor/ Mis in B-mineur]
[[Kategorie:Katolieke musiek]]
[[Kategorie:Mis (musiek)]]
21 408

wysigings