Verskil tussen weergawes van "Mikrometer"

11 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Verbeter
(Verbeter)
'n '''Mikrometer''' (simbool: µm) is 'n lengtemaat wat van die [[SI-basiseenheid]] vir [[lengte]], die [[meter]] afgelei is en is 'n miljoenste van 'n meter ( 0.,000001 m). Dit word voorgestel as {{nowrap|1x10<sup>-6</sup>m}}.
 
Mikrometer het die term ''mikron'' vervang.
Die mikrometer word ook ''Mikron'' genoem.
 
{{Saadjie}}