Verskil tussen weergawes van "Wikidata"

4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Skakel
k (Kategorieë gealfabetiseer)
k (Skakel)
Die bou van die projek word met donasies van die ''Allen Institute for Artificial Intelligence'', die ''Gordon and Betty Moore Foundation'' en [[Google Inc.]] gefinansier, wat 'n totale bedrag van € 1,3 miljoen bewillig het.<ref>[http://articles.businessinsider.com/2012-03-30/tech/31259697_1_wikimedia-foundation-wikipedia-project Paul Allen Invests In A Massive Project To Make Wikipedia Better], Business Insider, 30 Maart 2012</ref><ref>[http://techcrunch.com/2012/03/30/wikipedias-next-big-thing-wikidata-a-machine-readable-user-editable-database-funded-by-google-paul-allen-and-others/ Wikipedia’s Next Big Thing: Wikidata, A Machine-Readable, User-Editable Database Funded By Google, Paul Allen And Others], Tech Crunch, 30 Maart 2012</ref>
 
Die webwerf is 'n tipiese [[wiki]] wat deur enige persoon opgedateer kan word. Dit is [[ontwerp]] om veeltalig te wees en deur mense sowel as masjiene gelees te kan word.
 
Wikidata is die eerste nuwe projek van die Wikimedia-stigting sedert 2006 toe [[Wikiversity]] opgestel is.<ref>[http://blog.wikimedia.org/2012/03/30/the-wikipedia-data-revolution/ The Wikipedia data revolution, by Matthew Roth, 30 Maart 2012]</ref>
22 786

wysigings