Verskil tussen weergawes van "Wapen van Suid-Afrika"

Taal
(Taal)
Die '''wapen van Suid-Afrika''' is [[Suid-Afrika]] se amptelike heraldiese simbool. Sedert uniewording in 1910 is twee agtereenvolgende landswapens gebruik: die oorspronklike wapen vanafvan 1910 totot 2000 en die huidige wapen sedert 2000.
 
== 1910-2000 ==
[[Lêer:Coat of Arms of South Africa (1932-2000).svg|duimnael|regop|Wapen van Suid-Afrika (1932-2000)]]
Die oorspronklike landswapen is deur Arthur Holland ontwerp en op 17 September 1910 deur [[George V van die Verenigde Koninkryk|koning George V]] aan die [[Unie van Suid-Afrika]] toegeken.<ref>Staatskoerant No. 58, gedateer 15 November, 1910.</ref> Die amptelike wapenbeskrywing is:
 
<blockquote>
* '''Wapen:''' GevierendeelIn vier dele, met die snylyn golwend: I, inop [[rooi]], 'n [[vrou]]like figuur voorstellendewat Hoop watvoorstel, met diehaar regterarm op 'n rots leun en met diehaar linkerhand 'n anker ondersteun, alles van [[silwer (kleur)|silwer]]; II, inop [[goud]], twee [[swartwildebees]]te in volle renspoed langs mekaar in natuurlike staat, albei vanin natuurlike kleur; III, inop goud, op 'n los grond, 'n [[groen]] lemoenboom met natuurlike [[vrugte]]; IV, inop groen, 'n trekwa van silwer.
* '''Helmteken:''' Op 'n wrong van die wapenkleure 'n gaande aansienderooi [[leeu]] van rooi wat met sy regterpoot vier regopgeplaasteregop stawe vashou, beurtelings van silwer en blou en met 'n goue band saamgevatvasgemaak.
* '''Skildhouers:''' Regs 'n [[springbok]] en links 'n [[gemsbok]] vanin natuurlike kleur.
* '''Wapenspreuk:''' EX UNITATE VIRES. ([[Latyn]] vir "Eendrag maak mag, in Afrikaans")
* '''KompartementVakkies:''' Twee [[Proteaprotea]]plante, elk met twee blomkoppe, vanin natuurlike kleur, op die groen grasgrondgras aan weerskante van die wapenskild.<ref name=bvh>[http://national.archsrch.gov.za Buro vir Heraldiek]</ref>
</blockquote>
 
Die vier kwartierekwarte verteenwoordig die vier provinsies, nl.: Kaapland, Natal, die Oranje-Vrystaat, en Transvaal. Die leeu is afgeleikom van die Britse en Nederlandse landswapenslandswapen. Die wapenspreuk is 'n Latynse vertaling van die voormalige Transvaalse wapenspreukleuse, ("Eendrag maak mag, in Afrikaans)". Die kompartementvakkies met proteas daarop is eers in 1932 bygevoeg.<ref name=lv>Pama, C. (1965). ''Lions and Virgins''</ref><ref name=nps>Brownell, F.G. (1993). ''Nasionale en provinsiale simbole''</ref>
 
Oor die jare is vier amptelike afbeeldings van die wapen gebruik: die 1910-afbeelding, die 1930-afbeelding, die 1932-afbeelding (soos op hierdie bladsy getoon), en die [[Buro vir Heraldiek]] se afbeelding wat ten tye van die [[Republiekfees]] in 1971 gebruik is. Die wapen is in 1968 by die Buro geregistreer.
 
== 2000-hede ==
[[Lêer:Wapen van Suid-Afrika.png|duimnael|regop|Wapen van Suid-Afrika sedert 2000]]
Die huidige wapen is in 2000 deur Iaan Bekker in opdrag van die [[kabinetKabinet]] ontwerp, en is amptelik op 27 April 2000 ingehuldig. Die amptelike wapenbeskrywing is:
 
<blockquote>
Op ’n goue skild staan twee rooi-oker figure van Khoi-San-rotskuns met hul hande in ’n groetgreep. Daarbo is ’n gekruiste knopkierie en assegaai, ’n protea en die bokant van ’n goue sekretarisvoël met uitgespreide vlerke en sonstrale bo sy kop. Op ’n groen band onder aan die wapen is die leuse !KE E: /XARRA //KE ("eenheid in diversiteit") in die uitgestorwe Khoi-Santaal /Xam in silwer letters, met twee goue olifanttande wat uit die groen band loop. Binne die tande is twee koringare.<ref name=sk>''Staatskoerant'' nr 21131 gedateer 28 April 2000</ref>
* In goud, voorstellings van twee rooi-oker staande toegewende [[San]]-mensefigure, die hande van die binneste arms in handgreep, met 'n silwer band om die binneste gewrig, bo-arms, middellyf en knieë, en 'n smal skildsoom van rooi-oker.
* Die skild oortop met 'n skuinsgekruiste spies en [[knopkierie]] in swart, daarbo 'n goue halwe [[sekretarisvoël]] met uitgespreide vleuels, op die bors belaai met 'n gestileerde voorstelling van 'n proteablom met groen buiteblare en binneblomblare van goud, gesaad van nege aanstotende driehoeke in drie rye, die boonste driehoek rooi, die tweede ry groen, goud omgekeer en groen, en die derde ry groen, goud omgekeer, swart, goud omgekeer en groen; bokant die kop van die sekretarisvoël 'n boog van sewe strale gefasetteer van goud en oranje, die twee buitenste strale aanstotend teen die verhewe vleuels.
* Op 'n groen lint die wapenspreuk !KE E: /XARRA //KE in silwer letters; uitkomend uit die punte van die lint twee paar goue olifantstande binnetoe geboë, die punte daarvan aanstotend teen die vleuels van die sekretarisvoël, daarbinne twee bruin koringare aan die skildflanke.<ref name=sk>''Staatskoerant'' nr 21131 gedateer 28 April 2000</ref>
</blockquote>