Verskil tussen weergawes van "Poligamie"

28 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
* '''poliginie''' of '''veelwywery''' - een man met verskeie vroue;
* '''poliandrie''' - een vrou met meer as een man;
* '''groep trouesgroeptroues''' - is 'n kombinasie van poliginie en poliandrie waar al die lede van die familie vir al die kinders verantwoordelik is.
 
Die oudste voorbeeld hiervan is in die [[Ou Testament]], waar daar in ''I Konings 11 : 1 – 4'' na [[Salomo]] se baie vroue verwys word. Dit moet in die lig gesien word van Salomo se pa, Dawid, wat sy lewe langlank oorlog gevoer het, en dat daar waarskynlik 'n tekort aan mans na die oorlog was.
 
Hoewel poligamie in sommige Afrika- en Islamitiese lande wettig is, is dit in meeste westerse lande teen die wet. In Nederland, as voorbeeld, kan gevangenisstraf van tot 4 jaar vir die misdryf opgelê word (6 jaar as die wederhelf nie daarvan ingelig is nie).
 
== Suid-Afrika ==
Volgens die ''Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike van 1998'' is poligamie in [[Suid-Afrika]] wettig. 'n Bekende voorbeeld van poligamie is die voormalige president [[Jacob Zuma]], wat 5 vroue het.<ref>[http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Zuma-stel-n-swak-voorbeeld-20091231 Zuma "stel ’n swak voorbeeld"], [[Volksblad]], 31 Desember 2009</ref> Dit plaas 'n groot las op belastingbetalers wat vir al hierdie eerste dames se onderhoud moet betaal.
 
== Eswatini ==
Die koning van [[Eswatini]] (Koning [[Mswati III]]) het 14 vroue. Die meeste van hulle was minderjarig toe hy met hulle getroud is.<ref>[http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=1270&news_id=85610&cat_id=163 ’n Respons op poligamie – die Suid-Afrikaanse debat], besoek op 19 September 2011</ref>
 
== KykSien ook ==
* [[Poliamorie]]
 
93 441

wysigings