Verskil tussen weergawes van "11 April"

89 grepe bygevoeg ,  7 maande gelede
→‎Sterftes: Verbeter
(→‎Geboortes: verskuil rooi skakels)
(→‎Sterftes: Verbeter)
== Sterftes ==
* [[678]] – [[Pous Donus]], die 78ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] (* onbekend).
* 714 – Guthlac, Engelse heilige.
* 882 – Wala, aartsbiskop van Metz.
* 924 – Hermann I, aartsbiskop van Keulen.
* 1031 – Liudolf von Brauweiler, keiserlike veldheer en banier-draer.
* 1034 – Romanos III, Bisantynse keiser.
* 1079 – Stanislaus van Krakau, biskop van Krakau, Poolse heilige.
* 1165 – Stephan IV, Hongaarse koning.
* 1240 – Llywelyn ab Iorwerth, vors van Gwynedd.
* 1245 – Goffredus de Trano, Italiaanse regsgeleerde.
* 1309 – Jørund, aartsbiskop van Nidaros (Trondheim).
* 1466 – Guillaume de Varax, biskop van Belley en Lausanne.
* 1512 – Gaston de Foix, Franse soldaat.
* 1532 – Elisabeth von Weida, Duitse abdis van Gernrode.
* 1532 – Sōchō, Japannese skrywer.
* 1591 – Levinus Battus, Duitse arts.
* 1592 – Johannes Clajus, Duitse opvoedkundige en lutherse teoloog.
* 1621 – Matthias von Oppen, Duitse kerk-politikus en ekonomiese hervormer.
* 1648 – Matthäus Apelt, Duitse komponis en kerklied-digter.
* 1712 – Richard Simon, Franse eksegeet, teoloog, filosoof en geskiedkundige van die katolieke geloof.
* 1727 – Heinrich Theobald Schenk, Duitse protestantse teoloog en kerklied-digter.
* 1759 – Heinrich Gottfried Haferung, Duitse lutherse teoloog.
* 1760 – Moritz von Anhalt-Dessau, Pruisiese generaal.
* 1770– August Wilhelm Reinhart, Duitse protestantse teoloog.
* 1779 – Grigori Nikolajewitsj Teplow, Russiese komponis.
* 1780 – Moritz Wilhelm von der Asseburg, Pruisiese generaal-majoor.
* 1781 – Joseph Gregor Winck, Duitse skilder.
* 1818 – Carl Andreas Göpfert, Duitse komponis.
 
* 1821 – Georg Joseph Beer, Oostenrykse stigter van die wetenskaplike oog-geneeskunde.
* 1822 – Friedrich Wilhelm Hermann, Duitse regsgeleerde.
* [[1838]] – [[Piet Uys]], 'n Voortrekkerleier (* [[1797]]).
* 1843: Gawrila Andrejewitsj Ratsjinski, Russiese komponis.
* 1848 – Louis Adam, Franse komponis en klavierspeler.