Wikipedia:Voorbladartikel week 7 2020: Verskil tussen weergawes

+meer prente
No edit summary
(+meer prente)
{{Omraam|[[Lêer:Wiki-cowgirl.png|regs|duimnael|220px160px|[[Heteroseksualiteit|Heteroseksuele]] seks.}}]]
[[Lêer:Wiki-anal missionary.png|duimnael|160px|[[Homoseksualiteit|Homoseksuele]] seks tussen twee [[Man|mans]].]]
 
[[Lêer:Wiki-tribadism.png|duimnael|160px|Homoseksuele seks tussen twee [[Vrou|vroue]].]]
Die term '''seks''' (afgelei van die [[Latyn|Latynse]] ''sexus'' "geslag") verwys na die praktiese uitoefening van seksualiteit. In die algemene taalgebruik sluit die term [[Menslike seksuele gedrag|seksuele handelings]] tussen twee of meer persone in, veral ''seksuele omgang'' en ander vergelykbare seksuele praktyke – in bepaalde gevalle ook [[masturbasie]]. Dit is ook onder verskeie ander name bekend, soos ''geslagsgemeenskap'' of ''koïtus''.
 
113 608

wysigings