Verskil tussen weergawes van "Timboektoe"

Rol weergawe 2121737 deur 160.226.128.22 terug.Moenie dit doen nie Ryan!
(→‎Inleiding: MY NAAM INGESIT)
(Rol weergawe 2121737 deur 160.226.128.22 terug.Moenie dit doen nie Ryan!)
Etiket: Ongedaanmaking
== Inleiding ==
Timboektoe het moontlik sy ontstaan gehad toe die keiser van Mali sy pelgrimstog na Mekka onderneem het via Kairo in 1324. Die Egiptenare was vreeslik beïndruk met die hoeveelheid goud in die keiser se besit. Timboektoe staan vanaf 1988 as ’n UNESCO wêrelderfenisgebied. Timboektoe word gesien as die Stad van Geleerdes. EDITED BY Ryan Muller.
{| align="right" cellpadding="2" cellspacing="0" style="border:1px solid #88a; background:#CEDAF2; padding:5px; font-size: 85%; margin: 0 0 0.5em 1em; border-collapse:collapse;"
! align="center" colspan="2" style="color: #FFFFFF; background: #003399; padding: 4px; font-size:170%;" |
|rowspan=6| [[Lêer:Malikaart.png|180px|senter]]
|- style="background: white"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:Coats of arms of None.svg|75px|center]]Geen Wapen
|- style="background: #f7f8ff;border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|- style="background: #CEDAF2; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999;border-top:1px solid #999"| '''Lands Vlag'''
|- style="background: white; border-top:1px solid #999;"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:Flag of None.svg|90px|senter|raam]]Geen Lansvlag
|- style="background: #f7f8ff; border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | M. Ousmane Halle
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
|Editeerder
 
|Ryan Muller
[[Lêer:World Wind Globe NASA Timbuktu 1.jpg|duimnael|links|Ligging van Timboektoe in Afrika (geel vierkant)|alt=Hierdie Prent was waar Timboektoe sit.]]
|}'''Timboektoe''' ([[Arabies]]: تمبكتو, [[Berbertale|Berber]]: ''ⵜⵉⵏⴱⵓⴽⵜⵓ'', [[Frans]]: ''Tombouctou'') is 'n antieke oasestad in Noord-[[Mali]] langs die [[Nigerrivier]]. Die stad het 'n bevolking van 54&nbsp;453 in 2009 gehad.<ref>{{fr}} {{citation | url=http://instat.gov.ml/documentation/tombouctou.pdf | publisher=République de Mali: Institut National de la Statistique| title=Resultats Provisoires RGPH 2009 (Région de Tombouctou) }}</ref> Vanaf 6 April 2012 tot 14 Februarie 2013 is dit as [[hoofstad]] van die voormalige omstrede gebied [[Azawad]] opgeëis. Timboektoe is in 1988 as [[Unesco]]-[[wêrelderfenisgebied]] gelys.
 
[[Lêer:World Wind Globe NASA Timbuktu 1.jpg|duimnael|links|Ligging van Timboektoe in Afrika (geel vierkant)|alt=Hierdie Prent was waar Timboektoe sit.]]
== Geskiedenis ==
Timboektoe is waarskynlik in die 12de eeu deur [[Toearegs]] gestig as 'n stopplek vir die karavane van die trans-Sahara-handel wat die lande aan die oewer van die [[Nigerrivier]] met die [[Maghreb]] verbind het. Die belangrikste handel was met [[sout]], wat in myne noord van die stad in die [[Sahara]] ontgin is. Hierdie sout word in [[Wes-Afrika]] verhandel, waar sout skaars was, onder meer vir [[goud]] en [[slawe]].
100 612

wysigings