Verskil tussen weergawes van "Gewetensbeswaarde"

k
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
== Diensweiering in Suid-Afrika ==
Gedurende die 1980's het honderde<ref>The National Registry of Conscientious Objectors launched in 1989, listed some 700 plus objectors for that year alone.</ref> Suid-Afrikaanse wit mans militêre diensplig geweier of beswaar gemaak daarteen om opgeroep te word vir diensplig in die [[Suid-Afrikaanse Weermag]]. Sommiges het bloot gedros, of aangesluit by organisasies soos die ''End Conscription Campaign'', 'n anti-oorlogbeweging wat in 1988 verban is, terwyl ander uit die land gevlug het en aangesluit het by die Komitee vir Suid-Afrikaanse Oorlogsweerstand. Die meeste het in 'n staat van binnelandse ballingskap geleef en is gedwing om ondergronds te leef binne die grense van die land totdat 'n moratorium in 1993 verklaar is. Weerstand teen die [[Suid-Afrikaanse Grensoorlog|Angola-oorlog]], "Suid-Afrika se Viëtnam", was volop op Engelstalige kampusse, en later het die oorlog in die townships die fokus van hierdie groepe geword.
 
== Verwysings ==
25 378

wysigings