Verskil tussen weergawes van "Voorlaaier (geweer)"

Skakels
(Skakels)
<!-- Moet asb. nie onnodig aan die artikel verander nie; dis deur 'n kenner geskryf. -->
[[Lêer:Voortrekker Monument 2.JPG|duimnael|200px|[[Andries Pretorius]] met sy dubbelloopvoorlaaier op die hoek van die [[Voortrekkermonument]].]]
 
’n '''Voorlaaier''' is ’n geweer wat tydens die [[Groot Trek]] gebruik is en wat by die bek van die loop gelaai is.<ref>"Voorlaaier" in die [[HAT]]. Aanlyn by [https://viva-afrikaans.org/ viva-afrikaans.org] (intekening nodig). Besoek op 13 Januarie 2020.</ref> Dit was die [[Voortrekkers]] se vernaamste wapen. Elke man het waarskynlik 'n voorlaaier of twee besit en daarsonder sou dit vir hom moeilik gewees het om te oorleef. Dit is nie net gebruik om vleis in die pot te sit nie, maar ook vir verdediging in tye van gevaar.