Verskil tussen weergawes van "Organiese landbou"

Rol weergawe 2122494 deur 47.60.40.149 (bespreek) terug.
(Porco dio)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
(Rol weergawe 2122494 deur 47.60.40.149 (bespreek) terug.)
Etiket: Ongedaanmaking
[[Lêer:Organic-vegetable-cultivation.jpeg|duimnael|regs|250px|Biologiese groentekwekery op 'n organiese plaas in Capay (deelstaat [[Kalifornië]], [[VSA]])]]
[[
[[Lêer:13-09-01-kochtreffen-wien-RalfR-02.jpg|duimnael]]
Die terme '''organiese''' of '''biologiese landbou''' verwys na boerderypraktyke waarby graan, vrugte, vleis en ander agrariese produkte op die basis van natuurlike en volhoubare metodes en met gebruikmaking van kennis uit vakgebiede soos ekologie en omgewingsbewaring geproduseer word. Organiese boerderye gebruik slegs natuurlike dier- en plantprodukte as [[bemesting]], terwyl chemikalieë soos sintetiese plaagdoders, [[kunsmis]] en sintetiese groeihormone net soos geentegnologie en voedselbestraling — in teenstelling met praktyke in die konvensionele landbou — glad nie toegelaat word nie. Verbruikers betaal gewoonlik 'n premie vir biologiese produkte.
 
== Organiese landbou wêreldwyd ==
17 544

wysigings