Verskil tussen weergawes van "Byeboerdery"

86 grepe bygevoeg ,  7 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:27-alimenti, miele, Taccuino Sanitatis, Casanatense 4182..jpg|duimnael|200px|Byeboerdery, [[Tacuinum Sanitatis|tacuinum sanitatis]] casanatensis (14de eeu)]]
[[Lêer:Cueva arana.svg|200px160px|regs|duimnael|Heuningsoeker geskets op 'n 15&nbsp;000 jaar oue grotskildery naby [[Valencia, Spanje]].<ref>{{cite web| last =Traynor | first =Kirsten | title =Ancient Cave Painting Man of Bicorp | publisher =MD Bee | url =http://www.mdbee.com/articles/cavepainting.html
| format =Web article | accessdate =2008-03-12 }}</ref>]]
 
 
== Byeboerdery in die Verenigde State ==
[[Lêer:Bee in flower.jpg|duimnael|150px|links|'n Heuningby opsoek na nektar in 'n blom]]
=== Ontwikkeling van byeboerdery in die Verenigde State ===
John Harbison, afkomstig van [[Pennsilvanië]], het bye suksesvol na die VSA se weskus gebring in die 1860's, in 'n gebied bekend as Harbison Canyon, [[Kalifornië]], en het die mark vir heuning regdeur die land vergroot.
 
; Paring van koninginne
Die koningin verskyn van haar sel na 15 dae van ontwikkeling en sy bly in die korf vir 3-7 dae voor sy uitgaan op haar paringsvlug. Haar eerste oriënteringsvlug kan net 'n paar sekondes duur, net genoeg om die posisie van die korf te merk. Verdere paringsvlugte kan duur van 5 tot 30 minute en sy kan paar met 'n aantal hommelbye op elke vlug. Oor verskeie parings, 'n dosyn of meer, sal die koningin genoeg [[sperm]] ontvang van 'n string hommelbye om honderdduisende eiers te bevrug. As sy nie die korf kan verlaat om te paar nie – as gevolg van slegte weer of as sy vasgevang is in 'n gedeelte van die korf – sal sy onvrugbaar bly en 'n hommellêer word – onkapabel om wyfie werkerbyewyfiewerkerbye te produseer – en die korf is gedoem.
 
Paring vind 'n aansienlike afstand van die korf plaas en verskeie honderd voet in die lug; daar word geredeneer dat dit die sterk hommels van die swakkes skei en verseker dat slegs die vinnigste en sterkste hommels hul gene kan oordra.
 
; Bevrugte eiers en onbevrugte eiers
Na afloop van 'n suksesvolle paringsvlug, sal die koningin na 'n paar dae vir die eerste keer begin eiers lê. Die oorgrote meerderheid eiers wat sy lê is bevrugte eiers en sal wyfie werkerbyewyfiewerkerbye produseer. As sy 'n onbevrugte eier lê, ontwikkel dit in 'n hommelby. Hoe die kolonie besluit hoeveel werkers teenoor hommelbye grootgemaak moet word, word nog nie ten volle verstaan nie.
 
=== Wyfie werkerbyeWyfiewerkerbye ===
Amper al die bye in die korf is wyfie werkerbyewyfiewerkerbye. Tydens die hoogtepunt van somer, wanneer werk in die korf woes en aaneenlopend is, kan die lewe van 'n by so kort as 6 weke wees; in laat herfs, wanneer geen broeisels grootgemaak word en geen nektar geoes word nie, kan 'n jong by tot 16 weke leef – reg deur winter. Gedurende die lewe van 'n werkerby verrig sy verskillende funksies in die korf, wat hoofsaaklik deur die ouderdom van die by bepaal word.
 
{| class="wikitable"
83 344

wysigings