Verskil tussen weergawes van "Karin Hougaard"

74 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
Inhoud bygevoeg
(Webtuiste aangepas)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
(Inhoud bygevoeg)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
Die afgelope paar jaar het sy haar veral toegespits op musiekteater en haar assosiasie met die Nederlandse kunstenaar [[Herman van Veen]] het veral opwindende werk opgelewer.{{feit}} ''The First Lady'', 'n teaterstuk oor die lewe van [[Jackie Kennedy]], ''Karin Hougaard Sings Queen'' en ''Mati Hari'', 'n toneelstuk oor die [[Nederland]]se spioen. Haar DVD, ''Hartstukke'' verskyn in November 2008. Haar eerste woordbundel, getiteld "Woorde sonder Wysies", asook 'n kortverhaal in die publikasie "Amfiteater" verskyn ook in 2008. Sy debuteer ook as skilder met haar eerste eenvrou-kunsuitstalling, "Solo". In 2009 tree sy in onder meer [[België]] en [[Nederland]] op met die teaterstuk "Margot". Karin en Anne van Veen se komposisie Bij Mij (vanaf die CD HARTSTUKKE) word in 2012 uitgesonder as een van die toptien Nederlandse kleinkunsliedere - sogenaamde Nieuwe Klassiekers - liedere met ewigheidswaarde. Hougaard se teks Kruietuin word voorgeskryf as poësie vir Afrikaansleerders in gr. 11 en is ook opgeneem in die jongste [[FAK]]-sangbundel.
 
Karin se nuutste uitreiking met gedigte, getiteld WEGKANER, het in Februarie 2014 verskyn. Die Afrikaanse enkelsnit LUKAS, 'n duet tussen Hougaard en Ashton Nyte, sien ook in 2014 die lig.
In 2018 stel sy haar weergawe van Leonard Cohen se “Hallelujah” vry.
 
== Albums ==