Joeri Dolgoroeki: Verskil tussen weergawes

k
geen wysigingsopsomming nie
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
}}
 
'''Joeri Dolgoroeki''' ([[Russies]]: Юрий Долгорукий; "Joeri die Langarm") (- 'n verwysing na sy reputasie as onverskrokke en soms genadelose ryksbouer<ref>Caroline Brooke: ''Moscow. A Cultural History''. New York, NY: Oxford University Press 2006, bl. 4</ref>; omstreeks [[1099]]–[[15 Mei]] [[1157]]) was die stigter van [[Moskou]] en ’n belangrike figuur in die oorgang van politieke mag van [[Kiëf]] na [[Wladimir-Soezdal]] ná die dood van sy ouer broer, [[Mstislaf I van Kiëf|Mstislaf die Grote]]. Hy het van September 1149 tot April 1151 en weer van Maart 1155 tot Mei 1157 as [[grootprins]] van [[Kiëf-Roes|Kiëf]] regeer.
 
== Rostof en Soezdal ==
== Nalatenskap ==
Moskowiete beskou Joeri as die stigter van hulle stad. Sy beskermheilige, [[sint Joris]], verskyn op die wapen van Moskou waar hy ’n draak verslaan. In 1954 is ’n monument, wat deur [[Sergei Orlof]] ontwerp is, vir hom opgerig in [[Twerskaja-straat]], die stad se hoofstraat.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==