Verskil tussen weergawes van "Internasionale Lughawe Sjeremetjewo"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
{{Infobox airport
| name = Internasionale Lughawe Alexander S. Poesjkin Sjeremetjewo
| nativename = Sheremetyevo International Airport
| nativename-a = Международный аэропорт Шереметьево
}}
 
Die '''Internasionale Lughawe Sjeremetjewo''' ([[Russies]]: Международный Аэропорт Шереметьево) is ’n internasionale [[lughawe]] in die [[Moskou-oblast]], [[Rusland]]. Dit is sowat 29&nbsp;km noordwes van Sentraal-[[Moskou]] geleë. Dit is die hooflughawe van die Russiese internasionale lugdiens [[Aeroflot]], en saam met [[Internasionale Lughawe Domodedowo|Domodedowo]] en [[Internasionale Lughawe Wnoekowo|Wnoekowo]] een van die hooflughawens van Moskou. (Die [[IATA-kode]] vir die drie lughawens is MOW). Dit is naas Domodedowo die grootste lughawe in Rusland. In 20102017 het 19&nbsp;329&nbsp;000veertig miljoen passasiers dit gebruik.<ref name="pax2009">[http://www.svo.aero/en/news/2010/1418/ Sheremetyevo International Airport: Operating Results 2009]</ref>
 
== Geskiedenis ==