Verskil tussen weergawes van "David Hilbert"

8 grepe bygevoeg ,  7 maande gelede
Skakels
k (Normdata)
Etiket: 2017-bronwysiging
(Skakels)
Hilbert het Georg Cantor se versamelingsteorie en transfinite getalle aangeneem en hartlik verdedig. 'n Bekende voorbeeld van sy leierskap in [[wiskunde]] is sy aanbieding in [[1900]] van 'n versameling van die probleme wat die koers vir heelwat van die wiskundige navorsing van die [[20ste eeu]] beïnvloed.
 
Hilbert en sy studente het aansienlik bygedra tot die stigting van strengheid en belangrike gereedskap ontwikkel wat gebruik word in die moderne wiskundige fisika. Hilbert is bekend as een van die stigters van die [[bewysteorie]] en [[wiskundige logika]], sowel as een van die eerste om te onderskei tussen wiskunde en metawiskunde.<ref>{{Webaanhaling|url=http://plato.stanford.edu/entries/hilbert-program/}}</ref>
 
== Verwysings ==
Anonieme gebruiker