Verskil tussen weergawes van "Afrikaanse Protestantse Kerk"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
Die '''Afrikaanse Protestantse Kerk''' is op [[27 Junie]] [[1987]] in [[Pretoria]] gestig. Die eerste Sinodevergadering is in [[November]] [[1987]] gehou, met 30 predikante en 225 afgevaardigdes uit gemeentes wat reeds gestig was. Hul eie Teologiese<!--?--> het op [[17 Februarie]] [[1988]] geopen. [[2007]] was die twintigste bestaansjaar van die [[Kerk]].
 
==Verwysings==
Die sekte staan bekend vir sy rassistiese houding teenoor nie-blanke Afrikaanssprekendes.<ref>[http://home.mweb.co.za/ke/kerkpad/sept2001/art1.html ''Die Kerkpad'' 5/2001: Kleurlinggesin weggewys by APK erediens]</ref>