Verskil tussen weergawes van "Afrikaanse Protestantse Kerk"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
Die '''Afrikaanse Protestantse Kerk''' is op [[27 Junie]] [[1987]] in [[Pretoria]] gestig. Die eerste Sinodevergadering is in [[November]] [[1987]] gehou, met 30 predikante en 225 afgevaardigdes uit gemeentes wat reeds gestig was.
 
Die APK se eie Teologiese Skool het op [[17 Februarie]] [[1988]] in Pretoria geopen. Nadat die skool in [[2004]] 'n registrasiesertifikaat van die Suid-Afrikaanse Departement van Onderwys ontvang het, is die amptelike naam gewysig tot ''Die Afrikaanse Protestantse Akademie''.<ref>[http://www.apa.ac.za/tuisblad ''Die Afrikaanse Protestantse Akademie'']/</ref>
 
Die APK staan bekend vir sy kritiese houding teenoor die lidmaatskap van nie-blanke Afrikaanssprekendes.<ref>[http://home.mweb.co.za/ke/kerkpad/sept2001/art1.html ''Die Kerkpad'' 5/2001: Kleurlinggesin weggewys by APK erediens]</ref>