Verskil tussen weergawes van "Klere"

549 grepe verwyder ,  4 maande gelede
"Kleredrag1.png" is verwyder omdat dit in Commons deur Storkk verwyder is omrede: per c:Commons:Deletion requests/Files uploaded by Elana Barker
("Kleredrag16.png" is verwyder omdat dit in Commons deur Storkk verwyder is omrede: per c:Commons:Deletion requests/Files uploaded by Elana Barker)
("Kleredrag1.png" is verwyder omdat dit in Commons deur Storkk verwyder is omrede: per c:Commons:Deletion requests/Files uploaded by Elana Barker)
 
Van die eeuwisseling tot 1924 was [[Paul Poiret]] ʼn beroemde ontwerper, terwyl Christian Dior na die Tweede Wêreldoorlog met sy "New Look" die toon aangegee het. In die jare vyftig en sestig was [[Coco Chanel]], [[André Courrèges]] en [[Nina Ricci]] belangrike modeontwerpers. Die mode in [[Wes-Europa]] en in die lande onder Europese invloed het die meeste en ingrypendste stylwisselings ondergaan. Die klere van die Asiatiese volke berus sterk op tradisie en het eeue lank feitlik dieselfde gebly.
 
[[Lêer:Kleredrag1.png|duimnael|416x416px|By die aanddrag van 'n Franse vrou (omstreeks 1830) het die klem op die kontras tussen die smal middellyn en die breë skouers geval. 1. Onderklere: oor korset en 'n heupkussing is by 'n onderrok gedra wat tot by die enkels gehang het; die kouse was van getinte sy. 2. Rok met lae halslyn en pofmoutjies, wat dikwels opgestop is. Die plat skoene het 'n vierkantige punt, enkelbande en geen hakstuk gehad nie. 3. Hoed, wat met vere en linte versier was en dikwels enorm groot was. 4. Handskoene 5. Waaier]]
Dieselfde geld vir die klere in die uiters warm of uiters koue gebiede, waar die mense tradisionele klere dra wat by die klimaatstoestande aangepas is. Van omstreeks die 16e eeu af het daar verskille ontstaan tussen die kleredrag van die stadsmens en die meer tradisionele kleredrag van die plattelander. Die kenmerkendste style van die meeste hedendaagse klere dateer nie verder terug as die 18e eeu nie. Die plattelanders het net enkele aspekte van die "stedelike fratse" oorgeneem.
 
7 239

wysigings