Verskil tussen weergawes van "Klere"

407 grepe verwyder ,  4 maande gelede
"Kleredrag_van_die_Engelse_vrou.png" is verwyder omdat dit in Commons deur Storkk verwyder is omrede: per c:Commons:Deletion requests/Files uploaded by Elana Barker
("Kleredrag1.png" is verwyder omdat dit in Commons deur Storkk verwyder is omrede: per c:Commons:Deletion requests/Files uploaded by Elana Barker)
("Kleredrag_van_die_Engelse_vrou.png" is verwyder omdat dit in Commons deur Storkk verwyder is omrede: per c:Commons:Deletion requests/Files uploaded by Elana Barker)
 
=== Mode ===
 
[[Lêer:Kleredrag van die Engelse vrou.png|duimnael|442x442px|Kleredrag van die Engelse vrou (ca. 1740 - 1750): 1. ivoorwaaier 2. kappie 3. skoene 4. onderhemp wat tot op die knieë gehang het. 5. onderrok met hoepels 6. korset 7. die onderrok, wat oor die hoepelonderrok gedra is 8. borsstuk 9. volledige kostuum: 'n breë strook van die onderrok, wat met die kant en borduurwerk versier is, was sigbaar.]]
Die mens bedek sy liggaam in die eerste plek om dit teen koue en hitte te beskerm. Behalwe die klimaat het godsdiens ook ʼn invloed op kleredrag uitgeoefen, wat by die primitiewe mens dikwels tot uiting gekom het in tekeninge en tatoeëermerke op die liggaam. Estetiese oorwegings het deur die loop van eeue 'n al hoe groter rol begin speel, en hieruit het die verskynsel "mode" ontwikkel, naamlik klere wat in die eerste plek nie op grond van funksionele of godsdienstige oorwegings gekies is nie, maar wat gekies is om die liggaam te vlei of te tooi.
 
7 245

wysigings