Verskil tussen weergawes van "Industriële Revolusie"

geen wysigingsopsomming nie
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
 
[[Lêer:Maquina vapor Watt ETSIIM.jpg|duimnael|regs|300px|’n Watt-stoomenjin. Die stoomenjin het die Industriële Revolusie in Brittanje en elders ingelei.]]
 
Die '''Industriële OK vok jou Revolusie''' (ook bekend as die '''Nywerheidsrevolusie''' of '''Nywerheidsomwenteling''') het omstreeks [[1750]] begin in [[Engeland]], toe nog die magtigste ryk op aarde. Dit het behels dat goedere al hoe minder met die hand gemaak is, maar eerder met [[masjien]]e in groot [[fabriek]]e. Die Industriële Revolusie het later ook na baie ander lande versprei en kan uiteindelik ’n "revolusie" (enorme omwenteling) genoem word omdat dit die hele wêreld en die doen en late van alle mense vir altyd verander het.
 
Die Industriële Revolusie het Engeland so magtig gemaak dat dit ekonomies, en soms ook militêr, ’n stewige greep op [[Europa]] gekry het. Engeland se militêre mag was gegrond op ’n ontploffende ekonomie en het onder meer daartoe gelei dat die land ’n reusevoorloper in die wedloop om kolonies was. Die Industriële Revolusie het Engeland ook gehelp om [[Frankryk]] onder die bewind van [[Napoleon Bonaparte]] militêr teen te staan.
9 522

wysigings