Verskil tussen weergawes van "Kanadese nasionale rugbyspan"

k
+ Sien ook & Hersien
k (+ Sien ook & Hersien)
| kouse2 = 000000
| statistiek = Statistiek
| toetse = [[Aaron Carpenter]] (80)<ref>{{en}} {{cite web|url=http://stats.espnscrum.com/statsguru/rugby/stats/index.html?class=1;orderby=matches;team=25;template=results;type=player |title=Most matches|publisher=ESPNscrum |accessdate=1618 DesemberFebruarie 20192020}}</ref>
| toptoetspuntebehaler = [[James Pritchard]] (607)<ref>{{en}} {{cite web|url=http://stats.espnscrum.com/statsguru/rugby/stats/index.html?class=1;orderby=points;team=25;template=results;type=player |title=Most points |publisher=ESPNscrum |accessdate=1618 DesemberFebruarie 20192020}}</ref>
| meestedrieë = [[D.T.H. van der Merwe]] (38)<ref>{{en}} {{cite web|url=http://stats.espnscrum.com/statsguru/rugby/stats/index.html?class=1;orderby=tries;team=25;template=results;type=player |title=Most tries |publisher=ESPNscrum |accessdate=1618 DesemberFebruarie 20192020}}</ref>
| eerste = {{JPNru}} 9–8 Kanada {{vlagikoon|Kanada|1921}}<br />([[Osaka]], [[Japan]]; 31 Januarie 1932)
| grootwen = {{CANru}} 71–3 {{BARru-r}}<br />([[Bridgetown, Barbados|Bridgetown]], [[Barbados]]; 24 Junie 2006)
}}
 
Die '''Kanadese nasionale rugbyspan''' verteenwoordig [[Kanada]] in internasionale [[rugby]]. Die span word bestuur deur Rugby Kanada, en die span speel gewoonlik in rooi en swart. Die Kanadese rugbyspan is tans (1618 DesemberFebruarie 20192020) 22ste op [[Wêreldrugby]] se wêreldranglys gelys.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.world.rugby/rankings/mru |title=World Rugby Rankings |publisher=[[Wêreldrugby]] |accessdate=1618 DesemberFebruarie 20192020}}</ref> Die span neem jaarliks deel aan [[Wêreldrugby]] se Stille Oseaan Nasiesbeker teen [[Fidjiaanse nasionale rugbyspan|Fidji]], [[Japanse nasionale rugbyspan|Japan]], [[Samoaanse nasionale rugbyspan|Samoa]], [[Tongaanse nasionale rugbyspan|Tonga]] en die [[Verenigde State se nasionale rugbyspan|Verenigde State]]. Kanada neem ook gereeld aan die Amerikaanse Kampioenskap deel en speel in dié toernooi teen Argentinië XV, [[Brasiliaanse nasionale rugbyspan|Brasilië]], [[Chileense nasionale rugbyspan|Chili]], [[Uruguaanse nasionale rugbyspan|Uruguay]] en die Verenigde State. Kanada vorm tradisioneel een van die sterkste rugbyspanne in die [[Amerikas]] en het tot dusver aan elke [[rugbywêreldbeker]]toernooi deelgeneem sedert dié toernooi vir die eerste keer in [[Rugbywêreldbeker 1987|1987]] gehou is; Kanada se beste uitslag in die Wêreldbeker tot dusver was om die kwarteindstryd te bereik in [[Rugbywêreldbeker 1991|1991]].
 
Kanada speel reeds sedert die 1930’s internasionale rugby en die land het sy debuut in 1932 teen Japan gemaak. Die reuse grootte van Kanada beteken dat rugbytalent oor die land verstrooi is wat afrigters en keurders se taak bemoeilik. Die Kanadese klimaat is ook vir groot dele van die jaar in baie dele van die land nie geskik vir die speel van rugby nie. Kanada was een die sterkste [[Noord-Amerika]]anse kragte in internasionale rugby en die tweede op die Amerikaanse vasteland, en is tans die vierde sterkste na Argentinië, die Verenigde State en Uruguay. Die span het al oorwinnings oor tradisioneel sterk spanne van die [[Sesnasies-toernooi]] soos [[Franse nasionale rugbyspan|Frankryk]], [[Walliese nasionale rugbyspan|Wallis]], [[Italiaanse nasionale rugbyspan|Italië]] en [[Skotse nasionale rugbyspan|Skotland]] in onlangse jare aangeteken.
Gedurende die [[Eerste Wêreldoorlog]] is die speel van rugby onderbreek en van 1914 tot 1919 was daar slegs in Brits-Columbië en Nova Scotia genoeg spanne wat aktief gebly het om op semi-gereelde basis wedstryde te speel. In die tussenoorlogse tydperk was daar in Kanada ietwat van ’n herlewing. In 1919 het ’n Kanadese dienstespan oorsee teen verteenwoordigers van [[Engeland]], [[Nieu-Seeland]], [[Suid-Afrika]] en [[Australië]] gespeel. Die oorspronklike Kanadese Rugbyunie het net voor die Eerste Wêreldoorlog ontbind. Die stigting van die Rugbyunie van Kanada het in 1929 plaasgevind en is ’n jaar later gevolg deur ’n toer na [[Japan]] deur ’n verteenwoordigende Kanadese span in 1932 wat daarop gemik was om handel tussen dié twee lande te bevorder. Omtrent die helfte van die span was Kanadees-gebore, meestal uit Brits-Columbië en die res was oorspronklik van Brittanje. Kanada het 9–8 en 38–5 in die twee toetse teen Japan verloor.
 
=== Na-oorlogseNaoorlogse tydperk ===
Tydens die [[Tweede Wêreldoorlog]] het rugbydeelname oral in Kanada drasties afgeneem. Wedstryde wat wel gespeel is het meestal lede van die [[Britse Statebond]]magte betrek. In 1949 was daar slegs drie aktiewe provinsiale unies: Brits-Columbië, [[Ontario]] en Quebec.
 
 
=== Rugbywêreldbeker 2007 ===
{{Hoofartikel|Rugbywêreldbeker 2007}}
In 2006 het Kanada die kwalifisering vir die [[Rugbywêreldbeker 2007]] voltooi. Hulle was in ’n groep van drie spanne, saam met Barbados en die VSA. Elke span het een keer teen die ander gespeel. Op 24 Junie 2006 verslaan Kanada Barbados 71–3 in [[Bridgetown, Barbados|Bridgetown]], hul hoogste oorwinning nog.<ref>{{en}} {{cite web|title=Canada beat Barbados 71–3 in Rugby World Cup qualifier|url=http://www.caribbeannewsnow.com/caribnet/cgi-script/csArticles/articles/000021/002107.htm|archive-url=https://web.archive.org/web/20160112015748/http://www.caribbeannewsnow.com/caribnet/cgi-script/csArticles/articles/000021/002107.htm|url-status=dead|archive-date=12 Januarie 2016|publisher=Caribbean Net News|accessdate=23 November 2012|date=26 Junie 2006}} {{dooie skakel}}</ref> Kanada kon ook ’n rekordtelling oor die VSA in hul wedstryd in Newfoundland op 12 Augustus 2006 aanteken, toe hulle die Arende 56–7 op ’n uitverkope stadion kon klop; James Pritchard kon in die wedstryd ’n nasionale rekord van 36 punte met drie drieë, ses verdoelings en drie strafdoele aanteken, en sodoende sy eie rekord van 29 punte ewenaar wat hy in die vorige wedstryd teen Barbados aangeteken het.<ref>{{en}} {{cite news| url=http://news.bbc.co.uk/sport2/hi/rugby_union/international/4788663.stm | work=[[BBC]] | title=Canada book Wales RWC encounter | date=13 Augustus 2006 | accessdate=1618 DesemberFebruarie 20192020}}</ref> Met die oorwinning kon Kanada as Amerikas 2 sy plek in die Rugbywêreldbeker 2007 se Poel B bespreek.<ref name=2007qualified>{{en}} {{cite web | publisher=therugbyworldcup.co.uk | title=Canada claim Americas 2 spot | url=http://www.therugbyworldcup.co.uk/blog/29 | accessdate=22 Augustus 2006 | archiveurl=https://web.archive.org/web/20070703204919/http://www.therugbyworldcup.co.uk/blog/29 | archivedate=3 Julie 2007 }} {{dooie skakel}}</ref> In daardie jaar kon ’n Kanadese span ook die NA4 wen en die nasionale span het die VSA vroeër in die Churchillbeker verslaan.
 
Voor die afskop van die Rugbywêreldbeker 2007 in Frankryk is Kanada as ernstige buitestaanders beskou, en het ’n kans van 5000/1 gehad om die toernooi ten wen.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.online-gambling-insider.com/online-gambling/ogi-rugby-world-cup-2007-latest-betting-07-11-07.html |title=Rugby World Cup 2007 Latest Betting – 07-11-07 |publisher=Online-gambling-insider.com |date=18 November 2011 |accessdate=16 Maart 2012 |url-status=dead |archiveurl=https://web.archive.org/web/20120314235210/http://www.online-gambling-insider.com/online-gambling/ogi-rugby-world-cup-2007-latest-betting-07-11-07.html |archivedate=14 Maart 2012 }} {{dooie skakel}}</ref> In Poel B is ook Australië, Fidji, Japan en Wallis geloot. In hul openingswedstryd op 9 September is Kanada 42–17 deur Wallis verslaan.<ref>{{en}} {{cite news| url=http://news.bbc.co.uk/sport2/hi/rugby_union/welsh/6980580.stm | work=[[BBC]] | title=Wales 42–17 Canada | date=9 September 2007 | accessdate=1618 DesemberFebruarie 20192020}}</ref> Hulle is toe 29–16 deur Fidji verslaan.<ref>{{en}} {{cite news| url=https://www.theguardian.com/sport/2007/sep/17/rugbyunion.rugbyworldcup200713 | title=Fiji send Wales a mixed message | work=[[The Guardian]] | location=Londen | first=Ian | last=Malin | date=17 September 2007 | accessdate=1618 DesemberFebruarie 20192020}}</ref> Hulle speel in ’n 12–12-gelykop teen Japan, nadat Kanada ’n drie deur Koji Taira tydens beseringstyd moes afstaan.<ref>{{en}} {{cite news| url=https://www.independent.co.uk/sport/rugby/rugby-union/canada-12-japan-12-japan-celebrates-ending-losing-streak-after-draw-403494.html | title=Canada 12 Japan 12: Japan celebrates ending losing streak after draw | work=The Independent | location=Londen | first1=Robert | last1=Millward | date=26 September 2007 | accessdate=1618 DesemberFebruarie 20192020}}</ref> In hul laaste wedstryd is Kanada deur ’n Australiese B-span 37–6 geklop.<ref>{{en}} {{cite news| url=https://www.theguardian.com/sport/2007/sep/30/rugbyunion.rugbyworldcup200713 | title=Mitchell double helps subdue brave Canada | work=[[The Guardian]] | location=Londen | first=Frank | last=Malley | date=30 September 2007 | accessdate=1618 DesemberFebruarie 20192020}}</ref> Kanada het laaste in Poel B geëindig, en teruggekeer huis toe sonder om ’n enkele wedstryd te wen, hul ergste prestasie tydens ’n rugbywêreldbekertoernooi.
 
=== Rugbywêreldbeker 2011 ===
{{Hoofartikel|Rugbywêreldbeker 2011}}
[[Lêer:New Zealand vs Canada 2011 RWC (1).jpg|duimnael|Wedstryd tussen Kanada en Nieu-Seeland tydens die [[Rugbywêreldbeker 2011]]]]
Ná die Rugbywêreldbeker 2007 het Kanada Kieran Crowley as hoofafrigter gehuur, en teen April 2008 het die voormalige All Black die leisels oorgeneem.<ref>{{en}} {{cite news | url=http://www.rugbyweek.com/news/article.asp?id=11464 | work=rugbyweek.com | title=Former All Black appointed Canada coach | date=18 Maart 2008 | accessdate=26 Januarie 2013 | archive-url=https://web.archive.org/web/20100103214230/http://rugbyweek.com/news/article.asp?id=11464 | archive-date=3 Januarie 2010 }} {{dooie skakel}}</ref>
 
In herfs 2008 het Kanada na Europa getoer, en kon Portugal in hul openingswedstryd klop, maar het swaar nederlae in hul volgende wedstryde teen Ierland, Wallis en Skotland gely. In 2009 het Kanada die toerende Wallis en Ierland gehuisves.
 
Kanada kon die VSA in twee uitspeelwedstryde in Julie 2009 klop en sodoende vir die [[Rugbywêreldbeker 2011]] in [[Nieu-Seeland]] as Amerikas 1 kwalifiseer.<ref>{{en}} {{cite news|url=http://news.bbc.co.uk/sport2/hi/rugby_union/8146542.stm|title=Canada qualify for 2011 World Cup|publisher=[[BBC]]|date=12 Julie 2009|accessdate=1618 DesemberFebruarie 20192020}}</ref>
 
Kanada het sy voorbereidings vir die Rugbywêreldbeker 2011 met die 2011 Churchillbeker begin, waartydens hulle vir die tweede agtereenvolgende jaar as naaswenner eindig, nadat hulle in die eindstryd 37–6 deur Engeland Saxons (Engeland se tweede nasionale span) geklop is. Die goeie prestasie is in ’n tuis-en-weg-reeks teen die VSA voortgesit. In die tuiswedstryd kon Kanada die Arende 28–22 voor ’n rekordskare van 10&nbsp;621 verslaan. In die wegwedstryd kon Kanada die VSA 27–7 klop. Hul opwarmingswedstryde is teen die Australiese Barbarians, wie verskeie spelers van die Wallabies se rugbywêreldbekerspan ingesluit het, opgevolg, maar die Barbarians kon Kanada maklik 38–14 verslaan.
 
Kanada het sy Rugbywêreldbeker 2011 op 14 September teen Tonga afgeskop en kon met 25–20 wen. In die volgende wedstryd is hulle op 18 September 46–19 deur Frankryk verslaan. Die Kanadese span het ná hul eerste wedstryd net ’n blaaskans van vier dae gehad, en laat die wedstryd in die laaste 20 minute uit hul hande gly. Kanada kon sy resultaat van 2007 herhaal, nadat hulle in ’n 23–23-gelykop teen Japan speel. In hul laaste wedstryd is Kanada deur die gasheer en latere kampioen Nieu-Seeland 79–15 geklop. Kanada eindig vierde in hul poel en het die outomatiese kwalifikasie vir die volgende [[Rugbywêreldbeker 2015]] net-net misgeloop.
 
=== Rugbywêreldbeker 2015 ===
{{Hoofartikel|Rugbywêreldbeker 2015}}
[[Lêer:Ireland vs Canada 2015 RWC (3).jpg|duimnael|Wedstryd tussen Ierland en Kanada tydens die [[Rugbywêreldbeker 2015]]]]
Kanada kon sy plek vir die Rugbywêreldbeker 2015 op 23 Augustus 2013 met ’n 13–11-oorwinning oor die VSA en 40–20 volgens algehele punte bespreek.
 
 
=== Rugbywêreldbeker 2019 ===
{{Hoofartikel|Rugbywêreldbeker 2019}}
Tydens die 2016 Amerikas se Rugbykampioenskap kon Kanada drie oorwinnings oor Uruguay, Chili en Brasilië aanteken, maar is ook deur Argentinië XV en die VSA geklop. Tydens die 2016-midjaarrugbytoetsreeks kon hulle Rusland verslaan, maar is deur Japan en Italië geklop. In November 2016 is Kanada deur Ierland, Roemenië en Samoa verslaan.
 
Tydens die Amerikas se 2017-Rugbykampioenskap kon Kanada net een oorwinning oor Chili aanteken en het die ander vier wedstryde verloor. In Junie 2017 het hulle teen Georgië en Roemenië verloor. Later het hulle tydens die Nord-Amerikaanse uitspeelwedstryd om die [[Rugbywêreldbeker 2019]] teen die VSA te staan gekom en is vir die eerste keer volgens algehele punte verslaan. In November 2017 het Kanada teen die Māori All Blacks, Georgië en Fidji verloor, terwyl hulle Spanje kon klop.
 
In 2018 het Kanada albei uitspeelwedstrye teen Uruguay vir die Rugbywêreldbeker 2019 verloor, vervolgens het hulle tot die interkontinentale uitspeelwedstryd gevorder, wat hulle kon wen om sodoende die laaste plek in die Rugbywêreldbeker 2019 te bespreek. Kanada het tydens die 2018 Amerikas se Rugbykampioenskap ook teen die VSA verloor.
Kanada het die laaste plek in die Rugbywêreldbeker 2019 op 23 November 2018 bespreek, nadat hulle al doe drie wedstryde tydens die interkontinentale uitspeelrondte in [[Marseille]], Frankryk, kon wen.
 
Kanada is saam met die verdedigende kampioen Nieu-Seeland, die 2015-derde plek Suid-Afrika, Italië en die Afrikakwalifiseerder Namibië in Poel B geloot. Kanada het ná drie nederlae laaste in hul poel geëindig. Hul laaste poelwedstryd teen Namibië is nes twee ander wedstryde weens [[tifoon]] Hagibis se verwoestinge afgelas en as ’n 0–0-gelykop geag.<ref>{{en}} {{cite web|url=https://www.rugbyworldcup.com/update/510716 |title=Namibia v Canada match cancelled, Hanazono and Kumamoto matches go ahead |publisher=Rugby World Cup |date=13 Oktober 2019 |accessdate=1618 DesemberFebruarie 20192020 }}</ref>
 
== Rekords ==
=== Algehele rekord ===
[[Lêer:Canada IRB World Rankings.png|duimnael|400px|Kanada se plek op [[Wêreldrugby]] se ranglys vanaf 10 Oktober 2003 tot op hede]]
Kanada het teen 1618 DesemberFebruarie 20192020 107 van hulle 274 toetswedstryde gewen, ’n wenrekord van 40,14%.<ref name="RugbyData">{{en}} {{cite web|url=http://stats.espnscrum.com/statsguru/rugby/stats/index.html?class=1;orderby=team;team=25;template=results;type=team;view=opposition |title=International Rugby Union Statistics – Canada |publisher=ESPNscrum |accessdate=1618 DesemberFebruarie 20192020}}</ref>
 
Kanada se toetsrekord teen alle lande: <small>''(Korrek op 1618 DesemberFebruarie 20192020)''</small><ref name="RugbyData" />
{| class="sortable wikitable"
! Teen
|[[Rugbywêreldbeker 2023|2023]] || {{n.v.t.}}
|}
 
== Sien ook ==
* [[Kanadese nasionale krieketspan]]
 
== Verwysings ==