Verskil tussen weergawes van "Nieu-Delhi"

1 386 grepe bygevoeg ,  7 maande gelede
Dagsê, my ou kleintjie!
(Dagsê, my ou kleintjie!)
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Provinsie'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[Delhi|Nasionale Hoofstadgebied]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
| '''Koördinate'''
|-
|  - Totaal
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 1 50042,7 [[vierkante kilometer|vk km]]
|-
|  '''Hoogte bo seevlak'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 249 998
|-
|  - Bevolkingsdigtheid
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 7 538/vk km
|-
|  - Metropolitaanse gebied
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 13 850 507
|-
| '''Amptelike webwerf'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [https://www.ndmc.gov.in/ ''ndmc.gov.in'']
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
 
'''Nieu-Delhi''' ([[Engels]]: ''New Delhi'', [[Hindi]]: नई दिल्ली, ''Naī Dillī'') is die [[hoofstad]] van [[Indië]] en is geleë in die Nasionale Hoofstadgebied in die noorde van die land aan die [[Yamuna]]rivier. Nieu-Delhi het in 2012 'n bevolking van 249 998 gehad en het 'n oppervlakte van 1 50042,7 km². Nieu-Delhi is op [[15 Desember]] [[1911]] gestig as hoofstad van [[Brits-Indië]] en isdien sedert [[15 Augustus]] [[1947]] die hoofstad van die onafhanklike Indië. In dié stad is al drie takke van die Indiese regering gesetel.
 
Nieu-Delhi is in 1911 deur [[George V van die Verenigde Koninkryk|George V]] tydens sy besoek aan [[Delhi]] gestig.<ref>{{en}} {{cite news|url=https://blogs.wsj.com/indiarealtime/2011/11/08/one-of-historys-best-kept-secrets/|title=New Delhi: One of History's Best-Kept Secrets|work=The Wall Street Journal|date=13 Januarie 2012|first=Tripti|last=Lahiri}}</ref> Dit is deur die Britse argitekte [[Edwin Lutyens|Sir Edwin Lutyens]] en [[Herbert Baker|Sir Herbert Baker]] ontwerp. Die nuwe hoofstad is op 13 Februarie 1931 deur die adjunkkoning Lord Irwin ingewy.<ref>{{en}} {{cite news|url=https://blogs.wsj.com/indiarealtime/2011/12/08/independence-through-a-womans-lens/|title=New Delhi becomes the capital of Independent India|work=The Wall Street Journal|accessdate=11 December 2011|first=Margherita|last=Stancati|date=8 December 2011}}</ref>
 
Alhoewel beide ''Delhi'' en ''Nieu-Delhi'' uitruilbaar gebruik word om na die Nasionale Hoofstadgebied van Delhi (NCT) te verwys, is dit twee afsonderlike entiteite, en Nieu-Delhi vorm 'n klein deel van Delhi. Die nasionale hoofstadstreek is 'n veel groter entiteit wat die hele NCT saam met aangrensende distrikte in buurstate beslaan.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsCommonsKategorie-kategorie inlyn|New Delhi}}
* {{en}} {{Wikivoyage}}
* {{en}} [https://www.ndmc.gov.in/ Amptelike webwerf]
* {{en}} {{cite web|url=http://www.britannica.com/place/New-Delhi|title=New Delhi|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=20 Februarie 2020}}
 
{{Indiësaadjie}}
{{Hoofstede in Asië}}
{{Navigasie indeling Indië}}
 
{{Normdata}}