Hawais: Verskil tussen weergawes

1 greep verwyder ,  2 jaar gelede
k
taal
k (taal)
'''Hawais''' (''ʻŌlelo Hawaiʻi'', [ʔoːˈlɛlo həˈvɐjʔi]) is die [[taal]] van [[Hawaii]] se inheemse bevolking. Dit vorm saam met [[Engels]] die [[Amptelike taal|amptelike tale]] van die [[Verenigde State van Amerika|Amerikaanse]] [[Deelstate van die Verenigde State van Amerika|deelstaat]] [[Hawaii]].
 
Taalkundiges klassifiseer Hawais as 'n Oos-[[Polinesië|Polinesiese]] taal wat nou verwantnouverwant aan Mangarevanies en Marquesanies van [[Frans-Polinesië]] is. Dit is ietwat minder verwant aan [[Cookeilandse Māori]], [[Maori (taal)|Māori]], [[Rapa Nui (taal)|Rapa Nui]] en [[Tahitiaans]] en het daarnaas nog 'n los verbintenis met die tale van Wes-Polinesië, waaronder [[Niuies]], [[Samoaans]], [[Tokelauaans]], [[Tongaans]] en [[Tuvaluaans]].
 
Volgens die Hawaii-taalkommissie het die aantal volwasse sprekers, wat Hawais vlot kan praat, in 1997 tot sowat 2 000 gedaal.
109 589

wysigings