Verskil tussen weergawes van "Hoërskool Jan van Riebeeck"

Skakels
(Skakels)
 
[[Beeld:HS Jan van Riebeeck 1952.jpg|duimnael|330px|regs|Die Hoërskool Jan van Riebeeck in omstreeks 1951.]]
[[Beeld:JVR_gebou.jpg|duimnael|250px|regs|Die skoolterrein is op die hoek van Kamp- en Kloofstraat in [[Tuine, Kaapstad|Tuine]], [[Kaapstad]], geleë.]]
 
Die '''Hoërskool Jan van Riebeeck''' is 'n [[Afrikaans]]mediumskool wat in [[Tuine, Kaapstad|Tuine]], 'n voorstad van [[Kaapstad]], geleë is. Die skool beskryf homself as ''die mees bekende Afrikaanse hoërskool in [[Suid-Afrika]]''.<ref>[http://www.janvanriebeeck.co.za/hshoofpic.htm JvR Verwelkomingsbladsy], besoek 2008/11/10,11:52</ref>