Verskil tussen weergawes van "Sitka"

39 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
(Begin nuwe artikel)
Etiket: 2017-bronwysiging
 
 
Die stadsgebied van Sitka is op die weskant van die eiland Baranof en die suidelike deel van die eiland Chicagof geleë wat albei deel uitmaak van die noordelike Stille Oseaan se Alexander-argipel en die sogenaamde ''Alaska Panhandle''. Met 'n oppervlakte van 2 870,3 vierkante myl of 7$nbsp;434 vierkante km (sonder water) is Sitka die grootste ''city-borough'' in die VSA.
 
[[Kategorie:Nedersettings in Alaska]]