Verskil tussen weergawes van "Sitka"

Geen grootteverandering nie ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Die '''City and Borough of Sitka''' (Tlingit: Sheetʼká, [[Russies]]: Ситка), oorspronklik (onder Russiese bewind) '''Nowo-Archangelsk''' (Ново-Архангельск of Новоaрхангельск) is 'n sogenaamde ''unified city-borough'' (stad en administratiewe munisipaliteit) in die suidooste van die [[Verenigde State van Amerika|Amerikaanse]] deelstaat [[Alaska]], met 'n bevolking van 8 881 volgens die sensus van 2010.
 
Die stadsgebied van Sitka is op die weskant van die eiland Baranof en die suidelike deel van die eiland Chicagof geleë wat albei deel uitmaak van die noordelike Stille Oseaan se Alexander-argipel en die sogenaamde ''Alaska Panhandle''. Met 'n oppervlakte van 2 870,3 vierkante myl of 7$ 434 vierkante km (sonder water) is Sitka die grootste ''city-borough'' in die VSA.
 
[[Kategorie:Nedersettings in Alaska]]